Search found 166 matches

by TijmenvdS
07 May 2018 09:33
Forum: 01. Start Here
Topic: New to this forum- Need some advice please
Replies: 27
Views: 736

Re: New to this forum- Need some advice please

I am very much pro Patrol but unless you are looking for a cheaper Solid front axle vehicle I don't think it is worth the expenditure to change a independent suspension vehicle with front and rear lockers for one with solid axles and only a rear locker. Capability wise th Patrol has more potential f...
by TijmenvdS
25 Apr 2018 12:29
Forum: 29. Events
Topic: 30 November to 02 December 2018 - Rust de Winter and Year end function
Replies: 15
Views: 554

Re: 30 November to 02 December 2018 - Rust de Winter and Year end function

Weet nooit van daai tyd van die jaar nie maar sit my maar op vir kamp :thumbup:
by TijmenvdS
25 Apr 2018 09:08
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Introduce myself
Replies: 15
Views: 392

Re: Introduce myself

Baie Welkom hier, sien uit on te sien wat maak jy :blonde:
by TijmenvdS
15 Apr 2018 12:11
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Replies: 38
Views: 1717

Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.

Ek is jammer om te ontrek. Ek en my “Company” gaan dit nie maak nie. Een het vrydag Angola toe gevlieg vir werk en ons ander twee gaan moet werk die naweek. Ek het vreeslik uitgesien vir Wolwekloof.

Hoe lyk onderstuining verder? Is daar genoeg mense wat wel gaan?
by TijmenvdS
14 Apr 2018 19:38
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Buick patrol hybrid
Replies: 53
Views: 1729

Re: Buick patrol hybrid

Sjoe, maar jy wikkel! Awesome om te sien wat vang jy aan. Bitter min mense vat sulke projekte aan pak maar klink my jy eet dit sommer vir brekvis. :salute:
Bly net post asseblief :pray:
:goodpost:
by TijmenvdS
10 Apr 2018 10:01
Forum: 29. Events
Topic: 9-12 August 2018 - Swaziland
Replies: 40
Views: 2137

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

MIskien ry ek sommer Baberton om :rolleyes:
by TijmenvdS
10 Apr 2018 09:20
Forum: 29. Events
Topic: 9-12 August 2018 - Swaziland
Replies: 40
Views: 2137

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Watse roete daarnatoe is n mooi rustige roete: via Nerston of Oshoek grenspos?
by TijmenvdS
31 Mar 2018 17:27
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 96
Views: 3948

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Genade dit lyk lekker. Ek is nou so lus vir die bos, wil net inklim en ry. :goodpost:
by TijmenvdS
28 Mar 2018 09:12
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Swop my 4.5 GU for a Bakkie
Replies: 18
Views: 1088

Re: Swop my 4.5 GU for a Bakkie

Mens hoor nie sommer van n tb45 wat probleme gee nie. maar my opinie. Ek stem 100% saam. Toe ek eerste keer saam met die forum begin ry het was almal se TD42 al oor gebou of stukkend behalwe Antony en het besluit dis maar goed ek het n 4.5 gekoop. Toe ek n TD42 hoor en voel ry toe is dit verby tens...
by TijmenvdS
06 Mar 2018 15:16
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: 33's on my Patrol
Replies: 20
Views: 1176

Re: 33's on my Patrol

Lyk baie smart. Slim Plan. :goodpost:

Go to advanced search