Search found 126 matches

by Ds J
25 Nov 2017 14:27
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4x10J 16" Mags te koop
Replies: 1
Views: 378

Re: 4x10J 16" Mags te koop

Privaat verkoop.
by Ds J
25 Nov 2017 14:19
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4x10J 16" Mags te koop
Replies: 1
Views: 378

4x10J 16" Mags te koop

Goeiedag Patrolers,

Ons wil graag smaller bande opsit. Die wye mags moet dus 'n ander baas kry.

4x10J
16" A-line.

R4000

Ons kan Dinsdag in Pretoria aflewer.

Sal ook ruil vir 'n stel steelies.
by Ds J
10 Nov 2017 18:51
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Meet Ubhejane (Black Rhino)
Replies: 29
Views: 1614

Re: Meet Ubhejane (Black Rhino)

Pragtig!
by Ds J
14 Oct 2017 05:10
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: RUIL 15" Toyota split rims vir 16" Patrol 8J rims
Replies: 2
Views: 448

Re: RUIL 15" Toyota split rims vir 16" Patrol 8J rims

As far as I know they don't work with tubeless tyres. I want to make life a little easier for us.
by Ds J
08 Oct 2017 06:35
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: RUIL 15" Toyota split rims vir 16" Patrol 8J rims
Replies: 2
Views: 448

RUIL 15" Toyota split rims vir 16" Patrol 8J rims

Goeiemôre, Hier is vyf oorspronklike Toyota Hilux 15" split rims om te ruil vir 16" Patrol 8J rims. (Ek weet dis 'n skraal kans :think: :wink: :thumbup: ) Die idee is om een bandgrootte (31") op altwee ons voertuie te kan gebruik, en om in noodgevalle die wiele tussen die voertuie te kan skuif. Kont...
by Ds J
02 Oct 2017 06:18
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Newbie - Proud Patrol Owner
Replies: 21
Views: 1692

Re: Newbie - Proud Patrol Owner

Baie welkom! Wys asb 'n foto of drie van die Sjinese woestyne?
by Ds J
15 Sep 2017 22:20
Forum: 04. Feedback
Topic: DANKIE TINUS!!!
Replies: 3
Views: 1355

Re: DANKIE TINUS!!!

Nog 'n rondte se ernstige dank!

Ek dink ek jou drie keer die afgelope week gebel - die Patrol loop nog steeds.
by Ds J
22 Aug 2017 10:07
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Aldo Verwey (Aldo)
Replies: 19
Views: 1384

Re: Aldo Verwey (Aldo)

Baie welkom!
by Ds J
09 Aug 2017 20:37
Forum: 29. Events
Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Replies: 338
Views: 14279

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Julle maak dit werklik moeilik om nie te begeer nie!

GENIET DIT EN KOM SPOG MET FOTO'S ASB!!!

Go to advanced search