Patrol Pics



Search found 36 matches

Return to advanced search

Re: Is this allowed in South Africa?

I found this pic aswell and a video of it on you tube. Seems like the Y60 also had the Super version.

Wish I was born there now to be honest :(
by Louis Nel
12 Oct 2017 16:37
 
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Is this allowed in South Africa?
Replies: 7
Views: 230

Is this allowed in South Africa?

Hey all, just saw this one Dubai Nissan webpage but not on ours :(
https://en.nissan-dubai.com/vehicles/ne ... afari.html

Do we even get the Super Safari here or just in our dreams?
by Louis Nel
11 Oct 2017 15:44
 
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Is this allowed in South Africa?
Replies: 7
Views: 230

Re: '98 GU 4.2 turbo diesel

Ek het hom vir my pa gewys, hy dink daaraan om sy hilux te virkoop vir die Patrol.
Staadig maar seeker beesig om sy arm te draai! :)

Hoop maar vir die beste!
by Louis Nel
06 Oct 2017 16:55
 
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: '98 GU 4.2 turbo diesel
Replies: 13
Views: 589

Re: NISSAN PATROL SGL 1996

Joh dis beautifull!! That is art! :)
by Louis Nel
03 Oct 2017 16:08
 
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: NISSAN PATROL SGL 1996
Replies: 2
Views: 301

Re: Almera 1500

The car I really want to get my hands on is the Nissan Primera 2.0STI. We did own one fully paid for everything with like 110k on the clock and my dad traded it in for the Pathfinder. Now Pathfinder aint bad but where will you ever get the Legendary Primera again that is in good nick :( Those things...
by Louis Nel
29 Sep 2017 10:22
 
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: Almera 1500
Replies: 9
Views: 324

Re: 2005 Nissan Patrol 4.8

Jus ne :) Ek kan net nie sien hkm iemand die Y61 facelift 4.8 wil virkoop nie. Dis die rede hkm bajie van ons lewe, is om eendag so een te kan besit! Dis die droom!

So ek moet vra, wat is die rede vir die sale?
by Louis Nel
28 Sep 2017 15:55
 
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2005 Nissan Patrol 4.8
Replies: 10
Views: 1227

Re: TB45E sale info

Bajie dankie vir die bel en die info oor die engine storie Tinus, ek sal virseeker n draai maak as ek weer in
Pretoria wereld is en bietjie meer uitvind :)
by Louis Nel
20 Sep 2017 15:49
 
Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
Topic: TB45E sale info
Replies: 1
Views: 196

TB45E sale info

Hello almal Ek dink daaraan om my Tb45E te smous vir n diesel en wil net uitvind hoeveel ek kan kry vir hom. Die engine het ek al oor gepost met warm word issues en die is darm nou 100% uitgesort. Hy het nou 291391km al gedoen. Cylinder Head was gechange op so 287k daar rond, kanie presies onthou ni...
by Louis Nel
20 Sep 2017 13:39
 
Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
Topic: TB45E sale info
Replies: 1
Views: 196

Re: TD42 TDI

Ek het daai post gekry maar dis dan 25K saam die radiator en ecu. Ek het gedink om my Radiator te hou want hy is ook brand new van japan af met n shroud, of werk die 4.5 se radiator nie op die diesel nie? Ek het maar aangeneem hy behoort die job te doen.
by Louis Nel
20 Sep 2017 09:49
 
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: TD42 TDI
Replies: 15
Views: 517

Re: TD42 TDI

Micheal, warvoor dink jy gan die TB45E vir? Ek sit en dink oor die nuwe engine bou storie en as ek my engine kan smous of dalk vir jou gee omdie prys bietjie af te bring? Of koop mense nie regtig die 4.5 nie?
by Louis Nel
20 Sep 2017 09:00
 
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: TD42 TDI
Replies: 15
Views: 517
Next

Return to advanced search