Search found 42 matches
- 22 Jan 2018 14:09
- Forum: 29. Events
- Topic: 27 April to 1 May 2018 - Botswana Pans
- Replies: 3
- Views: 2328
Re: 27 April to 1 May 2018 - Botswana Pans
Stel belang, wag vir details.
- 21 Jul 2017 11:35
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: Recovery slings
- Replies: 4
- Views: 3309
Recovery slings
More. Ek wil vir my recovery slings laat opmaak. Watter tonnemaat en lengtes werk goed. Dankie.
- 16 Jun 2017 16:32
- Forum: 29. Events
- Topic: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!
- Replies: 151
- Views: 48301
Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!
Gaan dit nie maak Brits toe nie.
- 06 Jun 2017 10:52
- Forum: 29. Events
- Topic: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!
- Replies: 151
- Views: 48301
Re: 16-18 June Heidelberg 4x4
Sit my naam op vir Saterdag
- 03 May 2017 12:12
- Forum: 29. Events
- Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
- Replies: 129
- Views: 48806
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Die vorige kommentaar was van myself Ria - Dawie Pieterse se vrou, ekskuus, hy twyfel nie aan sy Patrol se vermoeëns nie, hy pak die bul by die horings..
Dag 1 of dag 2 sal ek by die foto's skryf.
Dag 1 of dag 2 sal ek by die foto's skryf.
- 03 May 2017 11:09
- Forum: 29. Events
- Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
- Replies: 129
- Views: 48806
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Baie Dankie aan almal wat die Swaziland 2017 -rit, so interessant gemaak het. Selfs ek wat soms twyfel aan is dit nou veilig of nie, het die Patrols my gewys waar Dawid wortels gegrawe het, kan hul bo-oor ry. Ek wil net die 3 Volschenk-broers bedank dat hul uit hul pad gegaan het om dit vir ons so g...
- 20 Apr 2017 12:25
- Forum: 29. Events
- Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
- Replies: 129
- Views: 48806
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Middag. Ek sal net graag aan wysings wil he na ons kamp-plek. Ek ry nou Saterdag oggend vroeg na Hlane Swaziland en dan is ek van die grit af. So ek darem weet waarheen ek moet gaan. Dankie.
- 10 Apr 2017 13:46
- Forum: 29. Events
- Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
- Replies: 129
- Views: 48806
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Middag. Ek gaan in Hlane National park wees van 22/4/17 tot 27/4/17, so ek gaan van daar na die kamp plek moet ry. Kan ek GPS ko-ordinate van kamp plek kry. Dankie
- 05 Apr 2017 11:58
- Forum: 29. Events
- Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
- Replies: 300
- Views: 110225
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Ossewa-se-ria ...nog foto's laaste dag
- 05 Apr 2017 11:02
- Forum: 29. Events
- Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
- Replies: 300
- Views: 110225
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Laaste dag: 3..nog 'n paar duine op en af..'n lang een op om vir oulaas net die sterkstes te kon baasraak.. twee moes oor hierdie bult gehelp word...ek plaas ook 'n paar videos van die dag, sal die skakels/links hier kom neerplaas.. die Duine ry was baie aangenaam, julle mense is vriendelik. Ossewa ...