Search found 23 matches

by Eddie Solomon
11 Sep 2018 19:45
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2018 NISSAN PATROL 5.6 V8 LE PREMIUM
Replies: 15
Views: 957

Re: 2018 NISSAN PATROL 5.6 V8 LE PREMIUM

Mmm sal mooi lyk in my garage :lol:
by Eddie Solomon
31 Aug 2018 18:38
Forum: 13c. Headlights and Replacement Lights
Topic: LED hoof ligte.
Replies: 8
Views: 1023

Re: LED hoof ligte.

20180831_182928.jpg
Hier is die regter lig gedraai sodat die LED's vertikaal is. Die linker kant is nogsteeds horisontaal en die strepe is sigbaar bo. Nou net die ligte stel dan sal dit hopelik reg wees??
by Eddie Solomon
31 Aug 2018 18:18
Forum: 13c. Headlights and Replacement Lights
Topic: LED hoof ligte.
Replies: 8
Views: 1023

Re: LED hoof ligte.

20180831_164806.jpg 20180831_165702.jpg 20180831_165708.jpg 20180831_165733.jpg 20180831_171217.jpg Hi almal hier is die foto's van die LED's. Ek het gekyk en hulle was behoorlik vas en in plek. Ek sien geen indikasie van Links of Regs nie. Wat ek wel opmerk is dat die LED's tans horisontaal is. Ek...
by Eddie Solomon
21 Aug 2018 18:46
Forum: 13c. Headlights and Replacement Lights
Topic: LED hoof ligte.
Replies: 8
Views: 1023

Re: LED hoof ligte.

Baie dankie sover. Ek sal die naweek na alles kyk en weer terugvoer gee!

Ricster no offence taken but yes I have used the correct adjustable nuts. (I hope???) :think:
by Eddie Solomon
20 Aug 2018 20:23
Forum: 13c. Headlights and Replacement Lights
Topic: LED hoof ligte.
Replies: 8
Views: 1023

LED hoof ligte.

Kan iemand my asseblief help? Ek het nou al die posts gelees maar kry nie die antwoord vir my probleem nie. Ek het LED hoofligte gekoop by 4x4 Direct. Hulle ingesit en die ligte gestel. My probleem is dat daar veral op "dim" daar strale na bo skyn. Op "brights" is dit minder sigbaar. Al stel ek die ...
by Eddie Solomon
14 Jan 2018 21:14
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 4.8 Ratkas.
Replies: 17
Views: 2511

Re: 4.8 Ratkas.

The company who did the fitment said that it is not necessary but I had a bad experience with my Navara. Towing my Explorer to Naxi Pan the gearbox overheated and it was a costly exercise to fix it. It was fitted by Rex Diff & Gearbox in Boksburg. R1200,00 later for peace of mind- I think it's a goo...
by Eddie Solomon
14 Jan 2018 19:41
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 4.8 Ratkas.
Replies: 17
Views: 2511

Re: 4.8 Ratkas.

Baie dankie Josh. Dit is presies wat ek wou weet. Die ratkas word nie warm nie - het net die term gebruik. Ek het 'n addisionele radiator laat insit.
by Eddie Solomon
12 Jan 2018 16:48
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 4.8 Ratkas.
Replies: 17
Views: 2511

Re: 4.8 Ratkas.

Dankie oom Mac - daar is nie 'n knoppie nie.

Thanks Josh for the info. Do you perhaps have any idea why it will not shift when the gearbox is "hot"?
by Eddie Solomon
09 Jan 2018 20:41
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 4.8 Ratkas.
Replies: 17
Views: 2511

4.8 Ratkas.

Ek het die naweek Sani Pas gaan ry en het die volgende opgemerk en wil graag meer inligting kry asseblief:- As ek die kar in 3de sit en weg trek gaan hy deur al 3 ratte en bly dan in 3de of enige rat wat ek gekies het. Is dit reg? Van wat ek verstaan moet hy in 3de wegtrek en daar bly veral as jy in...
by Eddie Solomon
10 Jan 2017 20:08
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: Rear tail lights in bumper.
Replies: 6
Views: 800

Re: Rear tail lights in bumper.

Baie dankie Tinus. Ek is redelik nuut op die forum so weet nie wie is Davidt nie. Kan jy help asb?

Go to advanced search