Search found 23 matches

by Ihanedp
02 May 2018 21:03
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Ironman Front & Rear Coils
Replies: 3
Views: 1179

Re: Ironman Front & Rear Coils

Still available, R2000!
by Ihanedp
19 Jan 2018 08:37
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV
Replies: 19
Views: 1774

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Ek het met Hein gepraat, hy het toe sy Patrol verkoop vir R145k
by Ihanedp
18 Oct 2017 10:45
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Ironman Front & Rear Coils
Replies: 3
Views: 1179

Ironman Front & Rear Coils

I have a set of Ironman coils for sale. It came from my 1999 GRX 4500 Patrol, I replaced them with standard Nissan 4.8 coils. New Ironman coils cost R7600 for a set.

R2000.00

Please contact me for more information.
by Ihanedp
27 Sep 2017 13:08
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 4500 GRX Patrol met 1UZFE Lexus V8 Conversion
Replies: 2
Views: 560

Re: 4500 GRX Patrol met 1UZFE Lexus V8 Conversion

Hi Alex, Ek het hom gekoop met die Lexus ratkas in en toe het die reverse nie so lekker gewerk soos hy moes nie, toe vervang ek die ratkas met 'n nuwe Lexus ratkas. Ek sou graag die oorspronklike Patrol ratkas wou in gehad het, maar sien nie kans om nou daardie koste ook aan te gaan nie. Die auto ra...
by Ihanedp
27 Sep 2017 11:43
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 4500 GRX Patrol met 1UZFE Lexus V8 Conversion
Replies: 2
Views: 560

4500 GRX Patrol met 1UZFE Lexus V8 Conversion

1999 Nissan Patrol 4500 GRX te koop met Lexus V8 Engine. Prys: R80 000,00 Die Patrol is in goeie kondisie. Alles werk soos dit moet behalwe die sondak en die aerial beweeg nie. Hy het die 1UZFE non VVTi Engine in met 'n 4 spoed auto ratkas. Ek weet almal is maar bang vir 'n conversion maar die een h...
by Ihanedp
17 Jul 2017 07:26
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: 4.5/4.8 GRX Radiator Shroud/Cowling
Replies: 17
Views: 3044

Re: 4.5/4.8 GRX Radiator Shroud/Cowling

More almal, net bietjie terugvoer... Die cowling wat ek gebou het werk baie lekker as mens stadig ry, maar sodra mens oor 60km/h ry dan styg die temperatuur. Teen 120km/h bly die temperatuur redelik hoog, totdat ek weer af gaan na onder 60km/h dan sak die temperatuur na normaal. Ek het toe 'n modifi...
by Ihanedp
14 Jul 2017 12:33
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4,8 GRX Nissan Patrol OE Suspension
Replies: 8
Views: 752

Re: 4,8 GRX Nissan Patrol OE Suspension

Hi Noel,

Is the suspension still available? If it is I want it please?

Go to advanced search