Search found 7 matches

by ChuckThompson
27 May 2016 09:24
Forum: 29. Events
Topic: Swazi trip = Moegatle !!!!!
Replies: 548
Views: 26294

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Ha ha ha. Nee, ek het nie, maar hoekom is ek nie verbaas nie? Met so lekker roete so naby is dit seker maar moeilik om weg te bly.
by ChuckThompson
26 May 2016 15:13
Forum: 29. Events
Topic: Swazi trip = Moegatle !!!!!
Replies: 548
Views: 26294

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Gents, ek was vir 'n rukkie in Namibië en het nie die mees onlangse gesprekke gevolg nie. Het julle gesien die Moegatle-artikel is uit?
by ChuckThompson
15 Mar 2016 13:13
Forum: 29. Events
Topic: Swazi trip = Moegatle !!!!!
Replies: 548
Views: 26294

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Great stuff. Are we looking at Friday night, Saturday night or both?
by ChuckThompson
15 Mar 2016 11:40
Forum: 29. Events
Topic: Swazi trip = Moegatle !!!!!
Replies: 548
Views: 26294

Re: Swazi trip - CANCELLED!!!!!

Ek's in.
by ChuckThompson
15 Mar 2016 09:19
Forum: 29. Events
Topic: Swazi trip = Moegatle !!!!!
Replies: 548
Views: 26294

Re: Swazi trip - CANCELLED!!!!!

Ai, dis 'n groot jammerte. Ek het baie uitgesien na die trippie. Maar ek stem 100% saam dis nie die moeite werd om nou die risiko te neem nie. En 'n mens kla nooit oor die reën nie, né!

Moegatle klink vir my na 'n lekker idee.
by ChuckThompson
02 Feb 2016 14:11
Forum: 29. Events
Topic: Swazi trip = Moegatle !!!!!
Replies: 548
Views: 26294

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

offroadbiker wrote:
ChuckThompson wrote:Hallo manne

Charles Thompson van WegRy. Ek het met Thinus gesels en ek sal die toer namens WegRy meemaak. Sien uit na 'n kwaai naweek.
Lekerrrrr man, jy sal dit geniet ons is 'n rustige klompie Patrol koppe :wink:

Welkom :thumbup:
Dankie Dirk. Ek dink dit gaan vet pret wees.
by ChuckThompson
02 Feb 2016 13:38
Forum: 29. Events
Topic: Swazi trip = Moegatle !!!!!
Replies: 548
Views: 26294

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Hallo manne

Charles Thompson van WegRy. Ek het met Thinus gesels en ek sal die toer namens WegRy meemaak. Sien uit na 'n kwaai naweek.

Go to advanced search