Search found 131 matches

by ces
01 Dec 2018 09:31
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Safari
Replies: 9
Views: 1102

Re: Safari

Tinus, Ek het probeer om my 1985 L28 Patrol (foto op my avatar) te verkoop op die forum so 2 1/2 jaar gelede. Ek het die markwaarde oorskat (vir R70k gegaan, later af na R60k...). Toe trek ek hom op die vloer by die Nissan agentskap in Lichtenburg, maar al belangstelling was van "bargain hunters" wa...
by ces
01 Dec 2018 09:18
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Safari
Replies: 9
Views: 1102

Re: Safari

Fanus,
Toe ek 'n laaitie was, het ons 'n L28 Patrol SUV gery. As ek reg onthou is 6km/l omtrent gemiddeld gewees (met banana branch free flow conversion). Ons het hom nou nog, maar omskep in wildbesigtigingsvoertuig. Nou kry ek ongeveer 5.5km/l, op kort trips, op die plaas.
Christoph
by ces
23 Nov 2018 10:53
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Tlou - My TD42
Replies: 22
Views: 1249

Re: Tlou - My TD42

EK dink dis 'n great koop!

Geniet hom!!! :biggrin:
Christoph
by ces
23 Nov 2018 10:38
Forum: 08. Your Patrol
Topic: iNyathi the unbeatable
Replies: 6
Views: 605

Re: iNyathi the unbeatable

Oom Mac,

Met al die uitreike wat oom doen kan ek my net indink waar iNyathi en julle al oral was!! Sal graag die thread volg vir lekkerkry nuus...

Gaan groot oompie!
Christoph
by ces
10 Nov 2018 15:18
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Patrol - daily drive
Replies: 12
Views: 1091

Re: Patrol - daily drive

Hallo Leon, OK so ek het nie 'n Pathfinder nie, maar wel 'n Navara met basies dieselfde enjin (my tweede een). Dis 'n lovely 2.5D daai, en het nogal goeie krag en wringkrag (myne is maar die 106kW 356Nm set-up). Ek reken dis veral ook goeie waarde vir geld voertuie, teenoor byv die vorige reeks 3.0t...
by ces
06 Nov 2018 18:18
Forum: 08. Your Patrol
Topic: "Jasper" - Y61 4.2D
Replies: 100
Views: 20544

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Nou maar toe, beste brandstofverbruik ooit! 7.38km/l op 475km trip; volgelaai. :biggrin: (50ppm + Wurth Dieselcure). Ek leer nou mooi, hou hom rondom 2600rpm @ 120km/h. Dis net wanneer spoedbeperking 100km/h is, dat ek met lang bult-op 4de toe moet gaan (weens EGT's). Soos ek sê: momentum-kar. Mooi ...
by ces
05 Nov 2018 13:36
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Newbie from Potchefstroom
Replies: 20
Views: 1523

Re: Newbie from Potchefstroom

Simon,

Great dads make great car choices! :wink:
(Or so we keep telling ourselves... :biggrin: )

Enjoy the Trol,
Christoph
by ces
04 Nov 2018 15:21
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Patrols for Sale - Various sites
Replies: 86
Views: 12965

Re: Patrols for Sale - Various sites

Saw the owner today. The km's are a bit high for the year model, a lot of long distance driving though. He reckons there's about R100,000 extras on the vehicle, including:
Iron Man suspension kit
Centre Concole Fridge
Replacement Bumper/Bull Bar
Tralies
by ces
03 Nov 2018 11:13
Forum: 01. Start Here
Topic: Patrol 4.2 SGL - 1996 for sale
Replies: 19
Views: 1723

Re: Patrol 4.2 SGL - 1996 for sale

Ian, that car of yours will sell like... blitsvinnig! I've got a buddy down in the Southern Cape who might just trade his front teeth for it :lol:
by ces
03 Nov 2018 11:06
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Patrols for Sale - Various sites
Replies: 86
Views: 12965

Re: Patrols for Sale - Various sites

Hierdie een staan in Lichtenburg by 4Wheels Nissan. Ek ken die eienaar. Hy het die bakkie gebruik op 'n groot Agri-BEE projek naby Mahikeng waar hy een van die bestuurders/mentors was. Hul trek nou Jhb toe...maar hy hou sy 4.5 Y61 :biggrin: https://www.cars.co.za/for-sale/used/2014-Nissan-Patrol-3.0...

Go to advanced search