Search found 17 matches

by Llewellyn
16 Jan 2018 01:13
Forum: 29. Events
Topic: 2018 Calendar - Discussion thread
Replies: 20
Views: 4046

Re: 2018 Calendar

Sal ook graag duine trip wil doen, dit klink goed!
by Llewellyn
02 Oct 2017 22:01
Forum: 29. Events
Topic: REVIVE THE CLUB 2017 / 2018
Replies: 42
Views: 5298

Re: REVIVE THE CLUB 2017 / 2018

Waar gaan dit plaasvind, ongeag enige datum. :woo:
by Llewellyn
02 Oct 2017 21:32
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 2" OME Suspension
Replies: 1
Views: 1331

2" OME Suspension

Coils en Skokbrekers was 1 jaar in kar.
Het opgegradeer na 4 duim.
Kondisie is baie goed.
10k ohb
by Llewellyn
23 Sep 2017 10:20
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Gumtree add
Replies: 7
Views: 1210

Re: Gumtree add

Hier in die kaap, een van my pelle het gekoop. :blonde:
by Llewellyn
18 Sep 2017 09:03
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Gumtree add
Replies: 7
Views: 1210

Re: Gumtree add

Ek het die kar gekoop en weer verkoop.
Die was bitter netjies gewees en nog nooit gespray nie.
by Llewellyn
18 Sep 2017 08:45
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Op soek na n nice Gq vir 85k
Replies: 4
Views: 1813

Re: Op soek na n nice Gq vir 85k

More more, stuur asb jou cell nommer.
Great dankie
by Llewellyn
17 Sep 2017 19:40
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Op soek na n nice Gq vir 85k
Replies: 4
Views: 1813

Op soek na n nice Gq vir 85k

Opsoek na n GQ vir 85k,

Dit is vir een van my pelle hier in die kaap.
Verkieslik een wat nog mooi is asb.

Ons sal kom haal no problem. Sommer huistoe ry.

Groete
by Llewellyn
04 Jul 2017 23:25
Forum: 09. Engines
Topic: 4.8 fuel consumption
Replies: 87
Views: 12417

Re: 4.8 fuel consumption

Rhett wrote:
Tinus lotz wrote:The saying goes....never late in the 4.8...... :blonde: :blonde:
:rolling: :rolling:
Beste wat ek ooit gekry het met my kar is 4.4kmpl, 35s, beadlocks, roofrack en 80, 100, 130 kmph.
Bo 130 gps kry ek tussen 3-3.5kmpl.
Steeds goed dink ek, besig met gearing nou om 37s te maak pas!
by Llewellyn
13 Jun 2017 00:52
Forum: 08. Your Patrol
Topic: 2007 3.0Di swap out to Td42
Replies: 5
Views: 1000

Re: 2007 3.0Di swap out to Td42

Tinus lotz wrote:Nice man.....wil jy nou jou hele vloot 4.2 diesels maak?
Sal darm nog n patrol of 3 petrols hé...
by Llewellyn
11 Jun 2017 22:43
Forum: 08. Your Patrol
Topic: 2007 3.0Di swap out to Td42
Replies: 5
Views: 1000

Re: 2007 3.0Di swap out to Td42

DSC_1567.JPG
DSC_1567.JPG (3.09 MiB) Viewed 997 times
Maak seker om windscreen te beskerm met grindwerk...
Ek het ou gq4.2 chassis mountings gehad wat ons gebruik het om aan td42 se mountings vas te maak en motor in te sak en vas te weld voor ons motor weer uithaal vir ordentlik weld.

Go to advanced search