Search found 33 matches

by Johann van den Berg
16 Jan 2018 21:27
Forum: 09. Engines
Topic: My Patrol het beter petol verbruik
Replies: 57
Views: 8231

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Ditto dankie Herrie
by Johann van den Berg
15 Jan 2018 21:28
Forum: 09. Engines
Topic: My Patrol het beter petol verbruik
Replies: 57
Views: 8231

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Sal graag dit wil by jou kry asb. Hoe sal ons maak? Per epos of sal ek dit kom afhaal. Sal jou graag wil ontmoet.
by Johann van den Berg
14 Jan 2018 20:42
Forum: 09. Engines
Topic: My Patrol het beter petol verbruik
Replies: 57
Views: 8231

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Hallo Herrie. Dit was interssant om te lees oor jou episode met die PCV valve. Net so 'n bietjie geskiedenis oor die ontstaan vd valve. Julle sal onthou op die chev's en Fords en ander karre dat daar altyd 'n breather pyp langs die enjin afgehang het, Jy sien dit eintlik vandag nog op industrieele e...
by Johann van den Berg
11 Jan 2018 18:55
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 26
Views: 436

Re: L28 Na RD28

Hier le n eersteklas L28 naby my in n scrapyard Ek dink jy sal hom kan kry vir R6500 as jy wil he ek moet uitvvind. In Pta noord
by Johann van den Berg
05 Jan 2018 15:41
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Help required near Beaufort West
Replies: 27
Views: 451

Re: Help required near Beaufort West

Bly om dit te hoor, dankie Alex
by Johann van den Berg
05 Jan 2018 14:47
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Help required near Beaufort West
Replies: 27
Views: 451

Re: Help required near Beaufort West

Alex ek kan dalk as volg help: Onderdele optel en bring vanaf Pta waar ek is of optel langs pad of hom insleep. Sal dalk net n kar sleepwa moet kry maar daai issue is sekonder. Inkort ek is afgetree en dus nie tydgebonde. Weet julle wat die oorverhitting veroorsaak? Se maar as daar iets anders is wa...
by Johann van den Berg
05 Jan 2018 14:12
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Help required near Beaufort West
Replies: 27
Views: 451

Re: Help required near Beaufort West

what kind of help is needed? Where is he heading? Where does he stay? What kind of mechanical help does he need?
by Johann van den Berg
02 Jan 2018 19:03
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Sounds too good to be true?
Replies: 4
Views: 265

Re: Sounds too good to be true?

I saw the ad about 2 days ago...noticed a colour difference behind the front doors.
by Johann van den Berg
29 Oct 2017 14:16
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: GQ 3rd class seats
Replies: 8
Views: 516

Re: GQ 3rd class seats

Dagse Tommie
Ek stel belang asb. Kan ons PM?

Groete
Johann
by Johann van den Berg
06 Aug 2017 17:56
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: Caravan for Sale
Replies: 5
Views: 954

Re: Caravan for Sale

H i Adrian I am interested. Sent you a PM
Regards
Johann

Go to advanced search