Search found 23 matches

by ferdidiver
22 Jul 2023 06:06
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Patrol 4.8Grx Info
Replies: 0
Views: 23143

Patrol 4.8Grx Info

Hi guys , I am in the process of buying as 4.8 grx from a guy in PE . See link below https://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkies/port-elizabeth/2007-nissan-patrol-suv/10012118140121012112367809 If anyone knows this Trollie and have any info (bad or good ) worth sharing I would gladly appreciate it ! Ha...
by ferdidiver
14 Sep 2016 11:30
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Harde Spaarwiel Cover / NL Smart Charger
Replies: 0
Views: 1017

Harde Spaarwiel Cover / NL Smart Charger

Ek het n Harde dop /Hard Shell spaarwiel Cover te koop . Aangesien ek nou die groter MT tyres op het pas hy nie meer nie . :thumbdown: Kom van 'n 4.8 GRX 2005 model af . Enige offers ? :pray: Dan het ek ook 'n National Luna SMart charger te koop . Dis net die charger sonder die additionele meter wat...
by ferdidiver
23 Jul 2016 20:26
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 5 x 17" Rims v 4.8 GRx 2005 Patrol
Replies: 4
Views: 1899

Re: 5 x 17" Rims v 4.8 GRx 2005 Patrol

Baie dankie Tinus :salute: Ek wardeer jou inligting . Ai , so ek moes maar eintlik die tyres eers gelos het en paar 16 duime gesoek het en dan nuwe tyres gedoen het . Elkgeval , miskien moet ek maar net die mags mooi laat oor doen en sommer bietjie swart plasti dip spray Dink dit sal ook mooi vertoo...
by ferdidiver
23 Jul 2016 10:50
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 5 x 17" Rims v 4.8 GRx 2005 Patrol
Replies: 4
Views: 1899

5 x 17" Rims v 4.8 GRx 2005 Patrol

Middag Manne :blonde: Ek wil net graag hoor wie sou belangstel in 5 x 17 duim rimme , oorspronklik , nog steeds op 4.8 2005 GRX . Wil vir die trollie n paar Black Rhinos opsit maar wil eers hoor wat ek vir my mags kan kry . Sal later fotos opsit , het paar krap merke op maar is beryd om dit te laat ...
by ferdidiver
23 Jun 2016 21:33
Forum: 09. Engines
Topic: Exhaust System
Replies: 4
Views: 1851

Re: Exhaust System

Het vandag my nuwe stainless steel freeflow opgesit . Biae goeie diens van Noisy Boyz belville in voortrekker weg . :clap: Die 4.8 het nou n lekke brul op hom . Nie so baie soos n wannabe fast en furious mannetjie met n opgeboude golf nie maar dit laat mense se koppe draai . :woo: :woo: Kar voel bai...
by ferdidiver
22 Jun 2016 08:54
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Desert Hawk Tyres mud terrains
Replies: 17
Views: 10176

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

R2880 per band . Sluit fitment en balanseering in . Mufasa tyres in belville , praat met Eloise .

S021 838 0003 (Landline)

083 54 11 672 (Cell)
by ferdidiver
22 Jun 2016 08:47
Forum: 09. Engines
Topic: Exhaust System
Replies: 4
Views: 1851

Re: Exhaust System

Baie dankie Tinus

Ek gat hom so maak . Sal laat weet hoe dot gegaan het :blonde:
by ferdidiver
21 Jun 2016 17:41
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Desert Hawk Tyres mud terrains
Replies: 17
Views: 10176

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Het toe daai 285/70R17 opgesit
Sover is ek baie in my skik. Goeie pad hou vermoe veral nou met n klompie reen wat geval het .
Bietjie sand gery die naweek , baie baie sag .
Sal julle op hoogte hou hoe dit vorder.
by ferdidiver
21 Jun 2016 17:28
Forum: 09. Engines
Topic: Exhaust System
Replies: 4
Views: 1851

Exhaust System

Jis manne Ek het n 2005 4.8 Grx , 160k km . Wil graag die exhuast oor doen . Wat sal julle voorstel? Noisy Boyz belville sê 67mm regdeur met 2 freeflow bokse in middel.Moet glo back pressure hê S/ Steel R2900 Powerflow wil eers inspeksie doen , maar om en by R3900 S/Steel . Maak dit n groot verskil ...
by ferdidiver
13 Jun 2016 07:41
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Desert Hawk Tyres mud terrains
Replies: 17
Views: 10176

Re: Desert Hawk Tyres mud terrains

Dankie Kerels

Ek het nou nog die 17" rims op so ek gaan maar die 285/70R17 moet vat .
Dink dit gan n mooi lift gee op die Patrol
Sal foto opsit sodra ek hulle ophet
Prys by Mufasa tyres in belville R2885 vat , wheel balance en fitment :blonde: :blonde:

Go to advanced search