Search found 95 matches

by Nissan KingCab
15 Oct 2018 08:35
Forum: 08. Your Patrol
Topic: The 4.5 Turbo
Replies: 18
Views: 387

Re: The 4.5 Turbo

Michael, ek moet net sê dat die installasie van die turbo en pype op die 4.5 baie netjies lyk, dit is regtig 'n baie profesionele werkie wat jy daar verig het. :thumbup:
by Nissan KingCab
02 Oct 2018 16:18
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Trip Report - Southern Namibia
Replies: 4
Views: 354

Re: Trip Report - Southern Namibia

Lyk my jy het 'n trip vol verrasings gehad! Namibia is vir my ook 'n gunstelling plek om te toer!

Hoop jy kon darem jou kop skoon kry in die verlate vlaktes. :thumbup:
by Nissan KingCab
05 Sep 2018 08:32
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Fender Flares
Replies: 107
Views: 25138

Re: Fender Flares

Thanks JP for all the work regarding the sourcing of fender flares. :bravo:
by Nissan KingCab
05 Sep 2018 08:28
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: PATROL PICKUP 3.0DI 4X4 SC
Replies: 13
Views: 873

Re: PATROL PICKUP 3.0DI 4X4 SC

'n Patrol bakkie met 4.8 enjin en coil rear suspension sal mos nou lekker werk as n daaglikse werk voertuig. :woo:
by Nissan KingCab
06 Aug 2018 17:51
Forum: 29. Events
Topic: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Replies: 134
Views: 8754

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Het julle dalk die GPS koordinate vir die rots tuin?

Wil net weet hoe vêr ons in die rivier moet ry voor ons daar uitkom sodat ek my ry tyd kan beplan.
by Nissan KingCab
01 Aug 2018 21:52
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Fender Flares
Replies: 107
Views: 25138

Re: Fender Flares

I will also be in for a full set.

GU wagon series 1,2,3

DANIE SCHOLTZ
by Nissan KingCab
01 Aug 2018 21:08
Forum: 29. Events
Topic: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Replies: 134
Views: 8754

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Nou net die go ahead gekry dat ons moet wegkom volgende week. :blonde: Ek en my familie wil bietjie by julle aansluit. My vrou ken nog nie die River trip nie en my kinders is nou al bietjie groter. Dirk, kan jy my by die WHATSAPP groepie bysit vir die River trip. Gaan dalk nie die heeltyd by wees ni...
by Nissan KingCab
12 Jul 2018 11:53
Forum: 01. Start Here
Topic: New member building 1998 Ute V8
Replies: 15
Views: 1727

Re: New member building 1998 Ute V8

Welkom hier by ons.

Ek hou baie van sulke projekte wat ouens aanpak. Nie altyd die goedkoopste opsie nie maar dit help darem om van n jeuk ontslae te raak! :rolling:

Hou ons maar op hoogte van jou projek en sterkte.
by Nissan KingCab
03 Jul 2018 12:53
Forum: 29. Events
Topic: On-Hold - North-West Recce Trip
Replies: 11
Views: 1077

Re: On-Hold - North-West Recce Trip

Die fietsry comment was net n grappie. :wink: Die drade waarvan ek praat is aan die onder kant van die berg. Sodat as jy van bo af ry ondertoe dat jy jouself in n hek gaan vasry. Soos reeds gesê is die pad lanklaas gery toe ek met fiets daar oor was en pad was meer single track bo as jeep track. Laa...
by Nissan KingCab
02 Jul 2018 21:38
Forum: 29. Events
Topic: On-Hold - North-West Recce Trip
Replies: 11
Views: 1077

Re: 2018/07/15 - North-West Recce Trip

Let me be the bearer of bad news. :imsorry: I'm one of those crazy MTB cyclists you spoke of in the WhatsApp group. In the past the Magalies Monster MTB race went up that same route you laid out in your post and as far as I know that route is on private land. In the race you have to go through gates...

Go to advanced search