Search found 42 matches

by arnosl001
08 Aug 2017 08:49
Forum: 29. Events
Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Replies: 340
Views: 113806

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Hi Manne jammer ek sal dit nie kan maak nie.
Dinge werk net nie uit vir my die jaar nie hopelik sien ek julle volgende jaar.

Groete Arno Slabbert (arnosl001)
by arnosl001
24 Jul 2017 13:37
Forum: 29. Events
Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Replies: 340
Views: 113806

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Hi I will be there. Will confirm this evening if we are 2 or 5 people.

Best Regards Arno Slabbert
by arnosl001
16 Jan 2017 12:36
Forum: 29. Events
Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Replies: 340
Views: 113806

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Hi Please add me to the trip list. (Arno Slabbert - Arnosl001)

:woo:

Groete Arno
by arnosl001
07 Jun 2016 21:43
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Freeflow system 4.8GRX
Replies: 7
Views: 4918

Re: Freeflow system 4.8GRX

Hier is my thread daar is pics.

viewtopic.php?f=44&t=4495&p=50059&hilit=viper+exhaust#p50059

Groete Arno
by arnosl001
07 Jun 2016 21:40
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Freeflow system 4.8GRX
Replies: 7
Views: 4918

Re: Freeflow system 4.8GRX

Ek het een van daai Viper Free Flow Stainless uitlaat stelsels op my Patrol 4.8 vir die laaste 2 jaar. Ek is nie seker van Krag nie maar het nog geen probleem met hom gehad nie en hy klink baie mooi. ek het nog die standaard manifold, 3 bokse en ek dink myne is 63 mm Het erens op die blog info gepla...
by arnosl001
05 May 2016 14:15
Forum: 29. Events
Topic: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Replies: 178
Views: 44017

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Ek is Daar sal dit nie mis nie.

Groete Arno
by arnosl001
23 Sep 2015 17:15
Forum: 29. Events
Topic: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Replies: 236
Views: 85110

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Hi Maats sorry ek gaan dit nie meer maak nie.

Tinus gaan my booking oor vat.

:thumbdown:

Jammer ons probeer weer volgende keer.
by arnosl001
21 Sep 2015 18:15
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB
Replies: 10
Views: 4883

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Mask net seeker dat hey die Regte brackets het. Nuwe brackets by Front Runner kos R680.00 per paar.

het laas week 4 gekoop.
by arnosl001
16 Sep 2015 16:12
Forum: 29. Events
Topic: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Replies: 236
Views: 85110

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Nice Tinus dit gaan great wees.
by arnosl001
11 Sep 2015 12:58
Forum: 29. Events
Topic: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Replies: 236
Views: 85110

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

I Know everybody is busy but I am getting a bit concerned as there has been no updates on this forum since my last post.

Is anybody actually still going?

Go to advanced search