Search found 2257 matches

by Michael
17 Apr 2018 20:49
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 83
Views: 2789

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Cedric, yes its weird but there is a small difference between working the engine hard and driving normal. Worst I got on the trip was when I towed Alex and for that stretch I got around 4km/l and it was low range 2nd gear most of the time. Fanus, nee ek dink nie dis hoofsaaklik n GQ, GU of ouderdom ...
by Michael
17 Apr 2018 02:36
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 83
Views: 2789

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Andre, ek het 3,818km ver gery en het 6,06km/l op die ou end gekry. Dit sluit in meer as 200km se low range sleep werk deur die moeilikste gedeelte wat ons gedoen het so ek is heel tevrede.
by Michael
15 Apr 2018 15:21
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 83
Views: 2789

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Fanus my kostes was om en by soos volg
Brandstof R6,800
Vooie aan gids vir die trip R9,480
Extra vooie toe ons in Kaprivi was R1,500
Kos, snacks en koeldrank ongeveer R5,000

So ek sou se tussen R22,000 en R25,000. Eks te bang om na die bank state te kyk wat presies dit gekos het.........
by Michael
14 Apr 2018 08:05
Forum: 09. Engines
Topic: Shadecloth cover radiator
Replies: 10
Views: 302

Re: Shadecloth cover radiator

On our Bots trip Tommie made a seed net for both my and his Patrol. I would recon 70% or 80% net was used covering from under the bonnet to right under the radiator and it was wide enough to cover a small section of the headlights. It was very effective to keep out the seeds and mud as well. I did n...
by Michael
13 Apr 2018 07:03
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 83
Views: 2789

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Errol, dankie vir daai mooi beskrywing. Eerlik waar sou ek ook graag daai prentjie wou sien van voor af. Van binne af moes ek net konsentreer om die regte lyn te vat en seker maak ek hou my momentum deur daai diep moder gat. Op die eerste gedeelte van die sleep het die kinetiese tou waarmee ek Alex ...
by Michael
12 Apr 2018 05:59
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 83
Views: 2789

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Ek en David was die laaste twee wat gister aand eers by die huis vekom het na ons 2 dae langer in die Kaprivi gebly het.
Wat a trip is all I can say.......
Wag maar vir die fotos, dis die wag werd
by Michael
27 Mar 2018 10:20
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Swop my 4.5 GU for a Bakkie
Replies: 17
Views: 761

Re: Swop my 4.5 GU for a Bakkie

Fanus als gaan oor hoe jy na jou voertuig kyk. As jy vir hom sorg gaan jy die vrugte pluk. Ek het n GQ bakkie by my met 841,000km op en dis nog sy oorspronklike engine, oorspronklike diesel pomp en injectors word nou eers vir die 2de keer gedoen. So hang af hoe jy hom hanteer. As jy hom gaan ry soos...
by Michael
25 Mar 2018 07:31
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Swop my 4.5 GU for a Bakkie
Replies: 17
Views: 761

Re: Swop my 4.5 GU for a Bakkie

Maybe swop for INYATHI ? :oldtimer: Soek oom n 4.5...? ek het n 4,5.... :wink: :lol: (maar dan weet ek nie of ek sommer weer n diesel sal kan vertrou nie.... :rolleyes: ) Fanus, jou diesel het nie gebreek oor hy n diesel is nie. Dis baie jare se overheating en opbou van probleme wat sy einde gekos ...
by Michael
21 Mar 2018 06:35
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Starter Service - 4.5
Replies: 18
Views: 2064

Re: Starter Service - 4.5

TD42 starter verkoop vir so tussen R3000 en R3,200
by Michael
19 Mar 2018 12:10
Forum: 09. Engines
Topic: Torque curves
Replies: 8
Views: 383

Re: Torque curves

Peter, al wat ek huidiglik kan kry is n kombenasie van n NA dyno grafiek met n ander voertuig se krag bo hom.
Die blou lyn is n NA TD42

Go to advanced search