Search found 2217 matches

by Michael
23 Jan 2018 00:54
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: What tyre and tyre rotation
Replies: 53
Views: 557

Re: What tyre and tyre rotation

Sharp dude slaan uit :thumbup:

Fanus ja ek dink die voertuie se gewig is redelik naby aan mekaar. Al twee is TD42, het dakrak, staal voor bumpers en n laai stelsel. Ek het wel n staal agter bumper, maar hy het weer rock sliders.
Sal voor meet waar ek dink ons die kleinste verskil in gewig sal he
by Michael
22 Jan 2018 20:51
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: What tyre and tyre rotation
Replies: 53
Views: 557

Re: What tyre and tyre rotation

Peter, ja ek dink die 15" x 33" het n redelike rol gespeel saam met die MT. Ek dink die tyre footpring is heelwat groter gewees as n 285/75/16. Ek sal kyk of ek more tyd kry dan sal ek op n groot cardboard my bande af blaas na 0.4 en kyk wats die footprint. Anthony Forgey is more by my met sy 285/75...
by Michael
21 Jan 2018 08:19
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: What tyre and tyre rotation
Replies: 53
Views: 557

Re: What tyre and tyre rotation

Jip interesante artiekel, maar daar is een ding wat baie manse mis en dis die volgende. Ek like vet tyres en el like MT, ons duine trip laas jaar het my baie lief gemaak vir duine ry en selfs met my diesel het ek beter gedoen as die 4.8's e n ek glo my bande was die grootste bydraende faktor. Sien m...
by Michael
18 Jan 2018 21:01
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: What tyre and tyre rotation
Replies: 53
Views: 557

Re: What tyre and tyre rotation

I would dare to say MT are better in sand and on gravel than AT and would love to be proven otherwise :biggrin: Obviously AT is better on wet and dry tar an softer on the ears. I think on rock it will be quite even. MT looks WAY cooler than AT and really to be honest its an offroad vehicle.....who c...
by Michael
18 Jan 2018 06:02
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2018 V8 Patrol
Replies: 16
Views: 277

Re: 2018 V8 Patrol

Ek sal bietjie hoor by een ou wat ek by die 4x4 expo ontmoet het wat vir Nissan werk. Hy was al te excited oor ons outings en het gese hy sal dalk n Navara kan reel daai tyd........ who knows, dalk kan hulle n Patrol ook reel alhoewel ek nogals twyfel
by Michael
18 Jan 2018 05:57
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: What tyre and tyre rotation
Replies: 53
Views: 557

Re: What tyre and tyre rotation

Paul, muds are very pritty and thags one of the main reasons I got mine......they just look cool. They do make more noise, but who cares. In my opinion MT perform better "all round offroad" than AT, and thats the main reason I stick with them. I rotate 5 tyres as it just makes more sense. You never ...
by Michael
16 Jan 2018 18:31
Forum: 33. Happy Birthday!!!
Topic: Happy Birthday JoshJ
Replies: 20
Views: 150

Re: Happy Birthday JoshJ

Hoop jy het hom geniet broer, maag daar nog aie weea :thumbup:
by Michael
16 Jan 2018 18:30
Forum: 29. Events
Topic: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland
Replies: 12
Views: 205

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Tinus lotz wrote:
16 Jan 2018 18:14
Sit my op asb
Sjo dude...... gaan jy uit slaan??

Ek dink ek gaan hom weer doen, sit my op asb
by Michael
16 Jan 2018 17:42
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 6
Views: 103

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

SJC wrote:
16 Jan 2018 15:37
Shoe.. 4 minutes after first post of thread, already fully booked. :surprised: :think:
Julle moet waker slaap :lol:
by Michael
16 Jan 2018 07:06
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Dieselpomp verstellings
Replies: 5
Views: 117

Re: Dieselpomp verstellings

Danie, jou engine hardloop te lean. Jy sal moet nog "no boost fuel" by sit om jou responsiveness beter te kry en moontlik nog "boost fuel". 500 EGT's is nog laag en jy gaan nie genoeg grag he met daai fuel nie

Go to advanced search