Search found 41 matches

by DEVOLSCHENK
23 Oct 2017 22:51
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Y61 GU 4.2 TDI
Replies: 25
Views: 1974

Y61 GU 4.2 TDI

2002 GU/Y61 4.2 Tdi
Lots of extras Car in good condition
R125k
Phone/ whatsapp for photos
0834991588
David
by DEVOLSCHENK
24 Jul 2017 21:06
Forum: 29. Events
Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Replies: 338
Views: 16717

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Net n vraag?????
Met die wat Tommie nou saamgaan..........moet ek spares inpak
by DEVOLSCHENK
17 May 2017 20:48
Forum: 29. Events
Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Replies: 338
Views: 16717

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Jis Dirk sit maar vir my en Limo op. Wie gaan elkgeval vir die vis sorg as ek nie gaan nie
by DEVOLSCHENK
04 May 2017 20:54
Forum: 29. Events
Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Replies: 129
Views: 8807

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

En almal soek "sweeties"

Dankie aan al julle ouens wat meegedoen het. Dit was net weereens n bewys dat Patrol-ouens en vrouens tops is.

Dankie almal
by DEVOLSCHENK
23 Apr 2017 20:54
Forum: 29. Events
Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Replies: 129
Views: 8807

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Ek het my foon by my kinders vergeet :oldtimer: maar sal hom môre kry.
Ek sal môreaand ñ groep stig vir last minute reelings ñ groep twee weke voor die tyd eindig gewoonlik in ñ orgie so twee dae is genoeg :rolling:
Mooi bly en sien uit om julle te sien REËN nie ons gaan ry :woo:
by DEVOLSCHENK
23 Apr 2017 20:50
Forum: 29. Events
Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Replies: 129
Views: 8807

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Phillip en Marriette Weidemann is ook in en dan is daar nog die drie of miskien net twee Swazi's ook by :blonde:
by DEVOLSCHENK
14 Apr 2017 00:58
Forum: 29. Events
Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Replies: 129
Views: 8807

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

VERY IMPORTANT FOR BORDER PLEASE READ IF YOU ARE TRAVELING WITH KIDS UNDER 18

http://www.dha.gov.za:8086/index.php/st ... -june-2015
by DEVOLSCHENK
14 Apr 2017 00:41
Forum: 29. Events
Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Replies: 129
Views: 8807

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

GOEISTE MENSE!!!!!!!!!! JULLE KLA MEER AS N SPUL CRUIZER-OUENS Net as n regstelling Almal bid vir reën, toe reën dit in Swaziland ook As julle sou ry sou julle die karre kon beskadig Maar net aan julle karre gedink 1 x Patrol by slip and slide na daai reën = 1x 3ton skate board = 1x helse groot gemo...
by DEVOLSCHENK
14 Apr 2017 00:27
Forum: 29. Events
Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Replies: 129
Views: 8807

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

OK GUYS LETS PUT THIS BABY TO BED? Vir die wat wil ons vertrek die 27ste na Swaziland. Die 28ste kan ons bietjie site seeing doen. Dinge soos bv. Swazi-Candles, Ngwenya Glas, Pick &Pay ens. For those who don't want to you may leave for Swaziland on the 28th. 29 en 30 ry ons die roete noord en suid 1...
by DEVOLSCHENK
21 Mar 2017 21:09
Forum: 29. Events
Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Replies: 129
Views: 8807

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Jis manne hasie het sy slaghuis loop staan en verkoop Ek sal wel met Jeanne reel vir n vleisplek

Go to advanced search