Search found 114 matches

by Reenen
12 Jan 2018 21:30
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 26
Views: 489

Re: L28 Na RD28

Juice beaam alles wat ek gesê het, behalwe dat die flywheel 1mm groter geboor moet word, en ringgear vervang moet word na rd ringear om diesel starter te vat
by Reenen
11 Jan 2018 14:58
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 26
Views: 489

Re: L28 Na RD28

☝️is die beste opsie. Dawid verkoop nie gemors nie.
by Reenen
11 Jan 2018 08:47
Forum: 29. Events
Topic: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017
Replies: 26
Views: 895

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Jammer ek het dit gemis. Skoon van datum vergeet, en is toe tot mybskaamte herhinder daarvan op oggend van uitstappie.

Volgende keer.

Ps, julle
Is welkom vir n scenic drive by my op plaas. Selfs n kamp ook by my kampplek op rivier....
by Reenen
11 Jan 2018 08:36
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 26
Views: 489

Re: L28 Na RD28

Conversion: RD28 pas nie net so op L28 gearbox nie, jy sal so 2 of 3 gate moet verander en bietjie aliminium weld moet doen. R2500 Flywheel: Kom jou RD28 met manual flywheel, auto flexplate, of niks? Het dit n starter op? as geen starter en flexplate, stap weg. As manual flywheel met starter, bargai...
by Reenen
11 Jan 2018 08:05
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 26
Views: 489

Re: L28 Na RD28

More

ek het nou n volledige verslag geskryf vanaf my foon, en toe verdwyn dit....

sal maar weer prober..
by Reenen
13 Dec 2017 18:08
Forum: 29. Events
Topic: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017
Replies: 26
Views: 895

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Dit klink lekker. Sal ook probeer om dit te maak. Vanaf Greyton.
by Reenen
26 Aug 2017 05:36
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Safari L28 engine te koop
Replies: 0
Views: 277

Safari L28 engine te koop

2.8 petrol engine te koop, besig om n Safari te strip vir parte.
Greyton/Caledon area.
by Reenen
24 Aug 2017 20:26
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Safari SOA conversion
Replies: 38
Views: 5931

Re: Safari SOA conversion

Het mens ooit n safari D/C gekry, of is daardie n custum build?
Safari stasie wa, gechop, en n sc se loadbin, verkort?
by Reenen
23 Aug 2017 14:01
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Safari SOA conversion
Replies: 38
Views: 5931

Re: Safari SOA conversion

Hier is n link na die build: My nuwe speelding en eerste Patrol. https://r.tapatalk.com/shareLink?share_fid=15442&share_tid=199339&url=http%3A%2F%2Fwww%2E4x4community%2Eco%2Eza%2Fforum%2Fshowthread%2Ephp%3Ft%3D199339&share_type=t Lockers: Ek het self ingevoer, Maar Llewelyn voer ook in. (083) 306545...
by Reenen
25 Jul 2017 11:25
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Safari SOA conversion
Replies: 38
Views: 5931

Re: Safari SOA conversion

Is hier dalk n thread waar iemand n spring over axle conversion gedoen het? Ek wiel nie die wiel herontdek nie... Op die ou NISSAN 4x4 SA forum [van Andre de Goede] was n volledige moets en moenies en OPPAS deel daaroor wat Mrius Murray [PAMPOEN se X-baas] en Johann Safgari [Engelbrecht] hulle SAFA...

Go to advanced search