Search found 197 matches

by Reenen
19 Jun 2018 12:52
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Buick patrol hybrid
Replies: 55
Views: 2609

Re: Buick patrol hybrid

Buick steering box is eindelik gekoppel asn patrol stuur stelsel.
Patrol power steering pomp is op ford engine vas. Nou net die pype van pomp na steeringbox, dan kan onderstel onder kar terug.
by Reenen
04 Jun 2018 20:26
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My 1978 W123 300D Mercedes
Replies: 4
Views: 270

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Nou om onderstel saam te sweis. Het teen mog boks en torque tubes besluit. Gaan liewers vir nuwer 5 spoed boks. Vir gemak. Nissan Hardbody vet boks en toy d4d boks te duur. Moet linker drop wees vir mog voor as. Het nou pajero 3.5 boks gekry. Vk45 v8, nat nuut, uit my voorraad. 4 link agter, hopelik...
by Reenen
04 Jun 2018 20:18
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My 1978 W123 300D Mercedes
Replies: 4
Views: 270

My 1978 W123 300D Mercedes

Weereens, omverskoning. Nie patrol, maar darem so 5% nissan. My 1978 w123 300D platkar. Het n RD28 ingehad, maar na 13 jaar se diens het ek die RD28 in my isuzu ingebou. Was lus vir iets nuuts op die ou merc. En was tyd vir die merc, na 13 jaar se kamma 4x4 diens, om 4x4 te word. Het baie ge die en ...
by Reenen
04 Jun 2018 16:50
Forum: 08. Your Patrol
Topic: 1984??? Safari pickup build
Replies: 40
Views: 8213

Re: 1984??? Safari pickup build

Saterdag my voor diff gestrip.
Bakkie was ongemaklik laag.

So ek gaan sommer n vinnige SOA conversion doen saam met die voor as swop
by Reenen
27 May 2018 20:48
Forum: 09. Engines
Topic: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp
Replies: 3
Views: 171

Re: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp

Selfde pomp. En die conversion vir isuzu is straight forward...
by Reenen
27 May 2018 20:16
Forum: 09. Engines
Topic: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp
Replies: 3
Views: 171

Re: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp

Hoe verskil die zd30 se pomp van die isuzu 3.0 4jh1 engine se pomp? Al twee het die zexel 109342 in...

Maar die 4jh1 kan mens meganies maak deur bloot die 4jb1 se injectorpump in te sit. Kan mens dan nie die 4jb1 se pomp in n zd30 sit?
by Reenen
27 May 2018 19:15
Forum: 09. Engines
Topic: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp
Replies: 3
Views: 171

Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp

Watter opsies is daar om die zd30 se injectorpump met meganiese pomp te vervang?
by Reenen
27 May 2018 12:36
Forum: 30. Campfire/Kampvuur
Topic: Piekniek by ny eie kampplek
Replies: 5
Views: 228

Re: Piekniek by ny eie kampplek

Doro het nie gelaai
by Reenen
27 May 2018 12:31
Forum: 30. Campfire/Kampvuur
Topic: Piekniek by ny eie kampplek
Replies: 5
Views: 228

Piekniek by ny eie kampplek

Geen patrols betrokke, maar het sommer die stoep tafel op bakkie gaan laai en by my kampplek teen Riviersonderend gaan eet.
by Reenen
27 May 2018 09:23
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My eerste van baie (Die Patrol)
Replies: 16
Views: 874

Re: My eerste van baie (Die Patrol)

My 4.8 se deure skuit almal oop as jy remote druk, of unlock knoppie binne kar. As ek met sleutel oopskuit, sluit net die bestuurder deur oop. As jy binne voertuig is, en sluit die bestuurder deur oop, bly die ander gesluit. My navara se sleutel het alles oopgesluit met eerste druk, maar toe verande...

Go to advanced search