Search found 300 matches

by petri oosthuizen
25 Mar 2021 15:26
Forum: 13c. Headlights and Replacement Lights
Topic: Wanted : Tail Light(s) - 1998 Patrol
Replies: 9
Views: 5443

Re: Wanted : Tail Light(s) - 1998 Patrol

Mac weereens BAIE BAIE dankie, ligte is hier, Waardeer!!!! :blonde:
by petri oosthuizen
18 Mar 2021 09:11
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Olive", the 4,5 Patrol
Replies: 48
Views: 26436

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Haar gister terug gekry, ek dink syt heel mooi uitgekom. That Raptor looks like a VERY hard wearing Product, glad I did it. Sommer nuwe rubberstrips agter die arches ingesit, en cheapie Midas mudflaps ( R 90 vir 4!!!) opgesit. Sommer 3 stelle mudflaps gekoop. :lol: Besig om haar chassis en enjin en ...
by petri oosthuizen
16 Mar 2021 11:58
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Bash Plates
Replies: 315
Views: 131804

Re: Bash Plates

Peter, ek maak my tail lights nou dat al die globes daarin werk, en het nie rerig daai bumper lights meer nodig nie. Sal jy vir my 2 tipe " boksies" pakplek kan maak daar, sommer net swart staal?? Sommer 'n tool/compressor pyp/spares/ tyre kit/whatever pakplek van dit maak. Jy kan my WA oo...
by petri oosthuizen
16 Mar 2021 11:43
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Olive", the 4,5 Patrol
Replies: 48
Views: 26436

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Was gister by Jaco...... Olive lyk soos 'n Nasa space shuttle met daai blink goete op :biggrin: Nou nou ook daar gewees, hulle Raptor daai wheel arches en bumper se black bits, lyk heel goed, en lyk na BAIE goeie produk. Jaco het sommer merkies en krappies op die body ook remove, regs agter en links...
by petri oosthuizen
16 Mar 2021 11:39
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: So I got the Holy Grail!
Replies: 16
Views: 4647

Re: So I got the Holy Grail!

Geluk Mater!!!!!!!!!!! .........En?? Groot verskil van Greens af?? Jip! Uiteraard nog nie self gery nie maar die laaitie is baie impressed! Hy reken 4.5 EFI Cruiser kan vergeet! Hy kan nie uitgepraat raak oor die krag nie en lyk my nog ligter op brandstof ook! Een Woord.........VALUE...........en o...
by petri oosthuizen
15 Mar 2021 13:48
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: So I got the Holy Grail!
Replies: 16
Views: 4647

Re: So I got the Holy Grail!

Geluk Mater!!!!!!!!!!!

.........En?? Groot verskil van Greens af??
by petri oosthuizen
12 Mar 2021 14:09
Forum: 13c. Headlights and Replacement Lights
Topic: Wanted : Tail Light(s) - 1998 Patrol
Replies: 9
Views: 5443

Re: Wanted : Tail Light(s) - 1998 Patrol

PETRIE - Hallo Boeta I have two that I bought for iNyathi but never used, ready for globes and all [the ones n the mudguards, not those in the bumper] I paisd 1000 for them, you can have it at same price [ek is in Benoni] Mac - ASB, sal baie waardeer!!! Ek was gister daar verby........ :rolleyes: M...
by petri oosthuizen
10 Mar 2021 06:50
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Olive", the 4,5 Patrol
Replies: 48
Views: 26436

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Toe Jomar terugkom het ons weer die Gator gehaak, tyres afgeblaas, die 2 manne het gestoot, en na so 3 probeerslae is ons daar uit. Ek het haar vasgemaak aan 'n boomstomp regs, sodat sy darem nie afneuk nie. Res van die pad was easy peasy, gelukkig droog. Olive het so bietjie rash opgetel, maar niks...
by petri oosthuizen
10 Mar 2021 06:43
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Olive", the 4,5 Patrol
Replies: 48
Views: 26436

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

.....En daars Sy. Maklik gestart, ons het so bietjie weer probeer maar haar gat was vas. Die Gator het haar amper nie eens geroer nie. Jomar is toe weer terug huis toe om die 2 Malawiers met grawe te gaan haal. Ek het intussen maar so back and forth gerock, en kon bietjie spasie voor die wiele kry o...
by petri oosthuizen
10 Mar 2021 06:39
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: "Olive", the 4,5 Patrol
Replies: 48
Views: 26436

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Ons het Olive toe gou Vrydag gaan haal by Jabulani, ek en my seun. Daar aangekom gou eers gaan kyk wat is wat met die Gator. Was genuine BAAAAIE bly ons het daar vasgesit en nie verder gevorder daai aand nie - dit was soaking wet en kleigrond. Was gelukkig lekker droog, daar waar Olive gestaan het w...

Go to advanced search