Search found 45 matches

by TIMKEN
07 Sep 2017 18:05
Forum: 29. Events
Topic: Rust de Winter 17-19 November 2017
Replies: 79
Views: 2490

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Hi please add me for the weekend. Frans my buddy with the fortuner also want to join us if it is fine with your guys.
by TIMKEN
02 Sep 2017 11:05
Forum: 09. Engines
Topic: Nissan 2.8 SAFARI met patol ratkas
Replies: 21
Views: 2895

Re: Nissan 2.8 SAFARI met patol ratkas

Any update on this subject Thinus/Boegman. Did it work and what was the result?
by TIMKEN
26 Aug 2017 09:19
Forum: 23. Other Queries
Topic: What is the best colour for a 4WD vehicle, and why?
Replies: 17
Views: 946

Re: What is the best colour for a 4WD vehicle, and why?

Wit. Goekoper om te herstel as jy n glipsie het en wys nie al die krappe so maklik.
by TIMKEN
24 Aug 2017 20:55
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Safari SOA conversion
Replies: 38
Views: 5081

Re: Safari SOA conversion

Hierdie was n bakkie wat ombou is deur Meano in Krugersdorp. Die safari het nie uitgekom in n dc. Hierdie spesifieke een is laat ombou deer Hannes Grobler die rally jaer .
by TIMKEN
24 Aug 2017 20:19
Forum: 29. Events
Topic: Moegatle 15-17 September
Replies: 70
Views: 2722

Re: Moegatle 15-17 September

Reg sit my naam op vir Saterdag. Hoe laat begin die Saterdag se verrigtinge? Geboek by Dikhololo vir die naweek.
by TIMKEN
24 Aug 2017 19:21
Forum: 29. Events
Topic: Moegatle 15-17 September
Replies: 70
Views: 2722

Re: Moegatle 15-17 September

Is hierdie n roete soos Rust de Winter? Ry julle die Saterdag en Sondag, of is dit net n eendag roete?
by TIMKEN
24 Aug 2017 09:11
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Nissan Safari double cab
Replies: 14
Views: 1118

Re: Nissan Safari double cab

Die begin van lekker speel. Hier staan sy nou in haar naaktheid. Soos hulle in die kunste sal se n blank canvas. Sy is besig om met my te praat en die eerste wat opkom is Gq fenders en grill snorkel en n soa lift. Paar duk pype vir body protection en n paar 35" vellies. Kleur oop vir voorstelle. Enj...
by TIMKEN
24 Aug 2017 05:39
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Safari SOA conversion
Replies: 38
Views: 5081

Re: Safari SOA conversion

Dankie. Ek hoop om hom net so mooi te lig as joune. Ek sal julle op hoogte hou as ek begin. Moet nou eers sy oorspronklike motor terug sit en dan na die dokter vit al die kanker.
by TIMKEN
22 Aug 2017 15:08
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Safari SOA conversion
Replies: 38
Views: 5081

Re: Safari SOA conversion

Reenen het jy dalk meer inligting oor die SOA. Ek sien jy ry al n jaar so. Enige probleme wat jy ondervind, iets wat jy sal verander? Het jy die ou Safari vere gebruik indien wel standaard soos hulle is en watter shocks het jy gebruik nom/model nommer? Kan jy dalk vir my fotos stuur van al die veran...
by TIMKEN
21 Aug 2017 08:22
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My KoolStoof, so oud soos Ek (TD42-Ti GQ 1997)
Replies: 50
Views: 3379

Re: My KoolStoof, so oud soos Ek

Mooi man. Jy se jy het die 35" tyres van jou pa se Safari geleen. Twee vrae het hy die Safari gelig en indien so met hoeveel millimeter (body/suspension lift)? Het hy ander blad vere in gesit of shackles langer gemaak? Dankie, Hy het die oorspronklike vere vervang met jeep vere en die shackle mount...

Go to advanced search