Search found 47 matches

by TIMKEN
29 Nov 2017 17:02
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Nissan Safari ldv 1989 brake pads and shoes
Replies: 5
Views: 187

Re: Nissan Safari ldv 1989 brake pads and shoes

Wat is die kostes vir so n verandering?
by TIMKEN
27 Nov 2017 21:27
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Nissan Safari ldv 1989 brake pads and shoes
Replies: 5
Views: 187

Nissan Safari ldv 1989 brake pads and shoes

Does anybody on the forum has the part numbers for brake pads, shoes and handbrake for a Nissan Safari ldv 1989. Please need it urgent. Local spares shop only find front pad part number. Please state part number and brand. :helpsign:
by TIMKEN
07 Sep 2017 18:05
Forum: 29. Events
Topic: Rust de Winter 17-19 November 2017
Replies: 79
Views: 2974

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Hi please add me for the weekend. Frans my buddy with the fortuner also want to join us if it is fine with your guys.
by TIMKEN
02 Sep 2017 11:05
Forum: 09. Engines
Topic: Nissan 2.8 SAFARI met patol ratkas
Replies: 21
Views: 2910

Re: Nissan 2.8 SAFARI met patol ratkas

Any update on this subject Thinus/Boegman. Did it work and what was the result?
by TIMKEN
26 Aug 2017 09:19
Forum: 23. Other Queries
Topic: What is the best colour for a 4WD vehicle, and why?
Replies: 17
Views: 1108

Re: What is the best colour for a 4WD vehicle, and why?

Wit. Goekoper om te herstel as jy n glipsie het en wys nie al die krappe so maklik.
by TIMKEN
24 Aug 2017 20:55
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Safari SOA conversion
Replies: 38
Views: 5408

Re: Safari SOA conversion

Hierdie was n bakkie wat ombou is deur Meano in Krugersdorp. Die safari het nie uitgekom in n dc. Hierdie spesifieke een is laat ombou deer Hannes Grobler die rally jaer .
by TIMKEN
24 Aug 2017 20:19
Forum: 29. Events
Topic: Moegatle 15-17 September
Replies: 70
Views: 3198

Re: Moegatle 15-17 September

Reg sit my naam op vir Saterdag. Hoe laat begin die Saterdag se verrigtinge? Geboek by Dikhololo vir die naweek.
by TIMKEN
24 Aug 2017 19:21
Forum: 29. Events
Topic: Moegatle 15-17 September
Replies: 70
Views: 3198

Re: Moegatle 15-17 September

Is hierdie n roete soos Rust de Winter? Ry julle die Saterdag en Sondag, of is dit net n eendag roete?
by TIMKEN
24 Aug 2017 09:11
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Nissan Safari double cab
Replies: 14
Views: 1275

Re: Nissan Safari double cab

Die begin van lekker speel. Hier staan sy nou in haar naaktheid. Soos hulle in die kunste sal se n blank canvas. Sy is besig om met my te praat en die eerste wat opkom is Gq fenders en grill snorkel en n soa lift. Paar duk pype vir body protection en n paar 35" vellies. Kleur oop vir voorstelle. Enj...
by TIMKEN
24 Aug 2017 05:39
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Safari SOA conversion
Replies: 38
Views: 5408

Re: Safari SOA conversion

Dankie. Ek hoop om hom net so mooi te lig as joune. Ek sal julle op hoogte hou as ek begin. Moet nou eers sy oorspronklike motor terug sit en dan na die dokter vit al die kanker.

Go to advanced search