Search found 17 matches

by christolemmer
05 Apr 2018 16:03
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 4.5 gl te koop
Replies: 0
Views: 2079

4.5 gl te koop

Hi daar My 1999 Patrol GL 4.5 is in die mark vir R80 000. Die voertuig is nou net gediens. Die brandstof gebruik het my laat besluit om die Slet te verkoop sy het my goei diens gegee. Ek wil nou maar n 4x4 koop wat ligter op brandstof is. Ek sal probeer om n paar fotos te laai,kon dit nog nooit regk...
by christolemmer
22 Mar 2018 17:49
Forum: 11b. Fuel Related
Topic: Fuel Warning Light
Replies: 22
Views: 17454

Re: Fuel Warning Light

Ek wil nie stupit klink nie maar ek het nie geweet die gu 61 het n petrol warning light nie. Tensy my 4.5 se lig nie werk nie. En ek het die Patrol al redelik leeg gery.
by christolemmer
18 Jan 2016 10:16
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Patrol Death/Steering Wobble – Trouble Shooting & Fix
Replies: 86
Views: 430979

Re: Patrol Death/Steering Wobble – Trouble Shooting & Fix

Hi Ross

Sit met die selfde probleem, nadat ek jou post gelees het, het ek gesien die patrol se panhard bushes is kis het nuwes bestel. Sal intussen ook die wielbearing nagaan en seker maak die res van die balljoints is reg. ek is nou positief ek sal die wobble oplos.

Groete Christo
by christolemmer
25 Aug 2015 15:22
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Nissan Pathfinder for Sale
Replies: 6
Views: 2612

Re: Nissan Pathfinder for Sale

Hi
Nog n vraag is die voertuig handrat of auto
by christolemmer
25 Aug 2015 15:16
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Nissan Pathfinder for Sale
Replies: 6
Views: 2612

Re: Nissan Pathfinder for Sale

Hi
Waar staan die voertuig
by christolemmer
03 Oct 2013 07:50
Forum: 09. Engines
Topic: GQ options
Replies: 82
Views: 18420

Re: GQ options

Hi Pete
Ek is bly om te hoor jy het n doner engine gekry.Dis net jammer om te hoor dat die 2 motors so baie verskil.Klink of daa baie dinkwerk en planne maak vir jou voorle.
Sterte met jou projek en laat weet hoe gaan dit.
Groete Christo
by christolemmer
02 Oct 2013 08:14
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Chrome Front Bumper
Replies: 0
Views: 1911

Chrome Front Bumper

Ek het nog my oorspronklike voor bumper vir 1996 4.2 SGL , het nie regtig plek vir dit nie. My vriend bring dit oor die naweek na my toe. Stel iemand belang in so iets?
Groete Christo
by christolemmer
30 Sep 2013 13:23
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: GQ Coils
Replies: 11
Views: 8433

Re: GQ Coils

OOm mac
Ek bly in Menlyn Pretoria oos. Ek wag nou net vir die coils van die kaap af.
Groete Christo
by christolemmer
26 Sep 2013 08:13
Forum: 09. Engines
Topic: GQ options
Replies: 82
Views: 18420

Re: GQ options

Ek stem saam somtyds kan n mens baie sukkel met aftermarket goed. Die maatskappy Gotech by Lanseria lughawe bou elek. ign. sisteme wat hulle op vliegtuig engines gebruik ek is seker so iets sal betroubaar wees. Maar ek weet n ou wil altyd so na aan oorspronlik bly as moontlik. Ek hoop jy kom reg met...
by christolemmer
25 Sep 2013 12:23
Forum: 09. Engines
Topic: GQ options
Replies: 82
Views: 18420

Re: GQ options

Hi Peter ek is nie seker op watter sisteem die 4.5 se ignition werk nie maar as dit elektronies van die crank opgetel word kan Spitronics vir jou n module bymekaar sit waar jy jou oorspronklike sensors kan gebruik. Ek het al hulle produkte gebruik met n lexus ombouing in n jeep lerado wat ek gedoen ...

Go to advanced search