Patrol verkoop.
Dankie
Search found 41 matches
- 24 May 2021 13:28
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: 1995 Patrol 4.2 SGL te Koop
- Replies: 12
- Views: 7717
- 14 Mar 2021 10:49
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: 1995 Patrol 4.2 SGL te Koop
- Replies: 12
- Views: 7717
Re: 1995 Patrol 4.2 SGL te Koop
Sterkte met verkoop hopelik kry jy jou prys maar ek dink jy moet bereid wees om maks R70K Lees nou weer deur die ad. en merk dit is die ongeredigeerde een - onder andere sel# uitgelaat en verkeerde kilos (ai, die ouderdom)... Ja-nee, prys is te hoog! R65 000 onderhandelbaar. 443887km (sal bietjie h...
- 08 Mar 2021 21:29
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: 1995 Patrol 4.2 SGL te Koop
- Replies: 12
- Views: 7717
Re: 1995 Patrol 4.2 SGL te Koop
[Jules typed
...ek dink jy moet bereid wees om maks R70K]
Jip. Ek het darem onderhandelbaar bygevoeg...
...ek dink jy moet bereid wees om maks R70K]
Jip. Ek het darem onderhandelbaar bygevoeg...
- 06 Mar 2021 08:26
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: 1995 Patrol 4.2 SGL te Koop
- Replies: 12
- Views: 7717
Re: 1995 Patrol 4.2 SGL te Koop
Jules, merk jy't ook van jou groene ontslae geraak...
Probleme met een van die vellings gehad vroeg in die waarborgtyd. Al 4 is toe vervang met vellings van Japan/Aus(?). Weet net ek moes lank wag en op navraag is gesê dis iewers op 'n skip... Sedertdien nog geen probleme gehad.

- 05 Mar 2021 14:55
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: 1995 Patrol 4.2 SGL te Koop
- Replies: 12
- Views: 7717
1995 Patrol 4.2 SGL te Koop
1 P1060906.JPG 1 P1060906.JPG Hierdie tyd van die lewe om af te skaal: kleiner huis/kar/ens. My 1995 Patrol SGL te koop. Nuut gekoop in 1996. 489326km op die klok (meesal in 11jr tussen Krugersdorp en Pretoria) R90 000 onderhandelbaar Ekstras: Tekla oortreksels JGM 2" Lift Staal Bullbar Staal ...
- 17 Oct 2020 15:28
- Forum: 22. 4x4 Suppliers/Installers
- Topic: GQ 4.2 Petrol Radiator Hose
- Replies: 14
- Views: 8037
Re: GQ 4.2 Petrol Radiator Hose
Thanks for the heads-up.
Got the parts from Terrain Tamer!
Got the parts from Terrain Tamer!
- 14 Oct 2020 09:29
- Forum: 22. 4x4 Suppliers/Installers
- Topic: GQ 4.2 Petrol Radiator Hose
- Replies: 14
- Views: 8037
GQ 4.2 Petrol Radiator Hose
Looking for a set of Radiator water hoses (42mm) (for a GQ 4.2 Petrol).
Tried Nissan to no avail.
Hope somebody can help!
Thx
Tried Nissan to no avail.
Hope somebody can help!
Thx
- 09 Jul 2020 13:39
- Forum: 23. Other Queries
- Topic: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
- Replies: 12
- Views: 11298
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
"Tinus lotz" post_id=111372 time=1594288674 user_id=516]
As daar fout is kan jy ook net n ander box by Dawid kry
Dis goeie nuus! Hoe kontak ek hom?
As daar fout is kan jy ook net n ander box by Dawid kry
Dis goeie nuus! Hoe kontak ek hom?
- 09 Jul 2020 10:08
- Forum: 23. Other Queries
- Topic: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
- Replies: 12
- Views: 11298
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
Greg Juice hier op die forum is in Boksburg ...
Dankie, Tinus.
Twyfel of die Patrol dit tot in Boksburg gaan maak...
Thx ook weer vir al die terugvoer en verwysings, sal in die toekoms handig te pas kom. Sal maar hoor wat die meganikus sê. Toyo is darem (nou) net om die draai van my.
Lekker Patrol!

- 09 Jul 2020 05:59
- Forum: 23. Other Queries
- Topic: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
- Replies: 12
- Views: 11298
Re: '95 GQ Strange gearbox(?) noise (sometimes) when slowing down to Stop
[Dit het veroorsaak dat die handrem skoene taaierig geword het en aan die drom gekleef het. Dit het so 'n haak los, haak los geklap op lae spoed veroorsaak.
Sal oordra. Die geluid klink egter meer metaal-op-metaal...
Dankie
Sal oordra. Die geluid klink egter meer metaal-op-metaal...
Dankie