Search found 28 matches

by Les
26 Aug 2015 12:25
Forum: 09. Engines
Topic: Radiator pipes for my 1995 GQ
Replies: 9
Views: 1196

Re: Radiator pipes for my 1995 GQ

stobi_de wrote:Ha, thanks!

Here it is :mytwocents:
http://nissan4u.com/parts/patrol_gr/er_ ... tration_1/
Anybody know if nissan4u is still in operation? Only get a static website (or do you need a tough browser to view...).
by Les
26 Aug 2015 04:11
Forum: 43. General Items/Services Wanted
Topic: Patrol '95 Verkoeler/Radiator
Replies: 5
Views: 2167

Re: Patrol '95 Verkoeler/Radiator

Dankie, Tinus. 'n Tombo soek het my probleem opgelos...
by Les
25 Aug 2015 14:48
Forum: 43. General Items/Services Wanted
Topic: Patrol '95 Verkoeler/Radiator
Replies: 5
Views: 2167

Patrol '95 Verkoeler/Radiator

Silverton Radiators het die verkoeler op my Patrol vervang en weet nie of dit so 'n goeie opsie was nie. Eers was die 'core' te dun; dié is to met 'n dubbel 'core' vervang. Oppad af see toe, het die kar begin kook. Na 'n lang gesukkel uitgevind die verkoelerprop was die verkeerde spek en dit toe la...
by Les
07 Jan 2012 10:30
Forum: 17. Nissan SA, Dealers & Workshops
Topic: Warm Ratkierie
Replies: 6
Views: 3181

Re: Warm Ratkierie

Dankie

Les
by Les
06 Dec 2011 20:59
Forum: 17. Nissan SA, Dealers & Workshops
Topic: Warm Ratkierie
Replies: 6
Views: 3181

Re: Warm Ratkierie

Ja-nee, Peter ekself het die warm word agtergekom toe ons 'n paar dae naby Rustenburg gaan uitspan. Ek vat die Patrol toe na 'n kennis in Rustenburg wat hom weer na 'n motorherstelplek kennis van hom vat en hulle spuit toe die verkoeler skoon! Daar het darem 'n klomp modder uitgekom...
by Les
06 Dec 2011 20:51
Forum: 17. Nissan SA, Dealers & Workshops
Topic: Warm Ratkierie
Replies: 6
Views: 3181

Re: Warm Ratkierie

Dankie vir die raad en waarskuwings. Kry nou eers weer kans om internet te doen hier in die Moz se gammadoelas. Het intussen gehoor v/d seël. Sal probeer. Ook amper 'n bloutjie geloop met C&B. Hulle moes spesiaal 'n domkrag gaan koop om die Patrol se klisplaat te vervang! En toe brand hy amper uit. ...
by Les
17 Nov 2011 22:35
Forum: 17. Nissan SA, Dealers & Workshops
Topic: Warm Ratkierie
Replies: 6
Views: 3181

Warm Ratkierie

Nou die dag agtergekom die Patrol '95 ratkierie word besonders warmer as normaal. KOOPS wat my groot diens gedoen het, het laat blyk dis 'n seël op die ratkas wat gedaan is. Enige aanbevelings van 'n goeie ratkas plek (wat nie my onkunde gaan uitbuit nie...)? Ek is aan die Wesrand en het die klits p...
by Les
22 Feb 2011 03:57
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Patrol '95 Bumper (voor)
Replies: 34
Views: 2296

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Kagiso
Klink goed. Ook op soek na die paneelliggies v/d waaier kontroles.

Euro simbool: ALT+0128
(http://www.accentcodes.com/)

beste
by Les
17 Feb 2011 04:26
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Patrol '95 Bumper (voor)
Replies: 34
Views: 2296

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Kagiso II wrote: is dit bei minder as die dealer hier voor vra??? :think:
Kagiso
Met die gewig v/d bumper mag dit dalk lonend wees om eerder die nuwe "pathfinder" (SUV?) Patrol te kry...
Wat is die koppel? Meskien kan mens net die monteerstukke aankoop.
beste
by Les
17 Feb 2011 04:19
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Patrol '95 Bumper (voor)
Replies: 34
Views: 2296

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Jules wrote:... kleiner gestuur word ...
Mmmm, hy's al so klein dis moeilik om die ma v/d kleintjie te onderskei...
Ek gebruik 'n Mac.
Nie seker wat die fout is nie. Vorige plasings het goed gewerk.

Les

Go to advanced search