Search found 152 matches

by petrol
31 Aug 2017 05:42
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Mags for sale
Replies: 7
Views: 685

Re: Mags for sale

Ok, I am interested, will contact you next week.
by petrol
29 Aug 2017 21:30
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Mags for sale
Replies: 7
Views: 685

Re: Mags for sale

Hi
Do they have centre caps?
by petrol
31 Jul 2017 06:57
Forum: 29. Events
Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Replies: 338
Views: 12432

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Hello almal

Sit my asb by vir rivier trip.

Groete
by petrol
20 Jun 2017 21:21
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: spacer on top of the coil
Replies: 6
Views: 810

Re: spacer on top of the coil

Hello en welkom.
Gaan dalk eerder n ander sump moet laat maak wat dan die dif mis.
by petrol
18 Jun 2017 09:03
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Intermittent Problem.
Replies: 12
Views: 1420

Re: Intermittent Problem.

Kyk bietjie na die earth draad tussen body en engine.
by petrol
17 Jun 2017 06:20
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Intermittent Problem.
Replies: 12
Views: 1420

Re: Intermittent Problem.

Dit moet n relay wees wat besig is om in te gee of slegte earth konneksie.
by petrol
05 Jun 2017 07:04
Forum: 09. Engines
Topic: 'n Morsige affêre
Replies: 36
Views: 2338

Re: 'n Morsige affêre

Olie filters ruil op alle engines is gewoonlik n gemors maar kan net die gemors dink op die 4.2 diesels. Wat ek altyd doen, tap olie af dan draai sump plug net met hand so halfpad terug, start engine sonder olie vir so 5 sekondes en sien daar is olie filters leeg gepomp, ruil nou filters sonder om t...
by petrol
15 Feb 2017 05:53
Forum: 08. Your Patrol
Topic: New Patrol!
Replies: 60
Views: 4974

Re: New Patrol!

IanT wrote:P S Cedric, it is a Petrol!!!! Did consider Dirks diesel but then I would not be able to rip you oil burners out there!! :blonde: :rolling:
That's the spirit Ian
by petrol
05 Feb 2017 11:57
Forum: 29. Events
Topic: INFO Day. 18 February 2017
Replies: 39
Views: 4556

Re: INFO Day. 18 February 2017

Hello Oom
Sit my asb op vir twee mense.
Dankie bvb
by petrol
09 Jan 2017 20:04
Forum: 09. Engines
Topic: Safari Uitlaatstelsel
Replies: 5
Views: 361

Re: Safari Uitlaatstelsel

Ek sou meer gepla wees oor daai rooi draad wat aan die vonkpropdraad vas gecable tie is, veral daar waar hy aan die swart draad gelas is, lyk of hy lekker kan short daar.
Wat my nog meer sal pla is die petrol pyp wat cable ties het vir clamps.

Go to advanced search