Search found 145 matches
- 04 Jun 2018 14:14
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: '99 4.2D GL
- Replies: 22
- Views: 16735
Re: '99 4.2D GL
Keep you troll. Take it to Charles Duckitt Cell no. 0837085003 Unit 23 Hydro Park 1 Hydro Street Stikland and have the rear made into a flatbed bakkie. That will increase the value AND pleasure. You could turbo it but it is just too many hassles and way NOT worth the costs. Patrol bakki ala Duckitt...
- 16 Apr 2013 08:06
- Forum: 37. Vehicles Wanted
- Topic: Patrol Pick-up Wanted
- Replies: 9
- Views: 4409
Re: Patrol Pick-up Wanted
You can contact Mr. Ellington he got one for sale in very good nic his Email:gellington@xsinet.co.za
- 13 Feb 2013 07:38
- Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
- Topic: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!
- Replies: 15
- Views: 4642
Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!
Die resep vir die ongeluk is soos volg: 1. Dis plein so maklik soos om deur n gat te ry so groot soos n klein sitkar! 2. N vol gepakte Trol (amper 4 ton ) 3. GEEN! drank 4. Nie dit gesien voor dit klaar te laat was nie ! 5. Sand Duine! Dit bly gevaarlik al ken jy dit! As dit n ander kar was het ek n...
- 10 Feb 2013 16:23
- Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
- Topic: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!
- Replies: 15
- Views: 4642
Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!
dit kan moontlik as hy abs het want dis die hoof verskil tussen die diwwe die ratte is die maklikke deel want nissan was weer eens lui .
sy nommer sal gaaf wees
sy nommer sal gaaf wees
- 07 Feb 2013 16:36
- Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
- Topic: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!
- Replies: 15
- Views: 4642
Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!
Ja julle lees reg ek het dit reg gekry om alby diwwe te buig ! en glo my dit was nie snaaks nie !
Die goed is mos so skaars soos hoender tande, en die steelers is heel van die pad af met hulle pryse
Die goed is mos so skaars soos hoender tande, en die steelers is heel van die pad af met hulle pryse
- 21 Jan 2013 19:56
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: 4.8 Patrol club
- Replies: 33
- Views: 10411
Re: 4.8 Patrol club
Charles Duckitt Bothasig Kaapstad 2 x 4.8 16 & 17
- 12 Nov 2012 16:44
- Forum: 20. Comms
- Topic: Which VHF Radio
- Replies: 24
- Views: 28282
Re: Which VHF Radio
die nuwe HYT 610 kan oor die 100 kanale vat met tones en ook groeperings n paar rand meer en jy kan met almal praat ek kan dit verskaf en my verskaffers is om die draai van my sowel as hulle raio mac as daar dalk n duiwel iewers uit spring ek het self nou so een aangeskaf en hy werk soos n droom
- 19 Oct 2012 17:06
- Forum: 14. Rims & Tyres
- Topic: Correct 15" Rim Width?
- Replies: 8
- Views: 3161
Re: Correct 15" Rim Width?
jy moet net seker maak dat die senter gat groot genoeg is om oor die hubs te pas . ek het n wiel so verloor maar die 15 werk goed my kar loop met n stel
- 13 Sep 2012 15:27
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)
- Replies: 10
- Views: 4424
Re: 1996 GQ SGL 4.8 5speed manual (AK SKILPAD)
Al daai 316 S/Steel is in Worcester by Louis (082 7837662 ge laat maak)
- 02 Sep 2012 18:48
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Alternator for 4.5 Patrol R19 780 !!!!
- Replies: 7
- Views: 3973
Re: Alternator for 4.5 Patrol R19 780 !!!!
Bel Goodhope Spares in Brackenfell jy kry hom nuut uit n boks vir R1400 met Nissan se naam op sy gat en in n ander boks! ruil die pullys om as jy n plat vanbelt op het .ek het nou n maand terug een gekoop vir goedkoper as n stel borsels !