Search found 8 matches

by Terven
01 Feb 2011 10:10
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 2008 Patrol bumper
Replies: 0
Views: 248

2008 Patrol bumper

2008 Patrol bumper and nudgebar for sale
Terven Venter
082 8984358
by Terven
23 Nov 2009 09:05
Forum: 09. Engines
Topic: Manual boost control
Replies: 22
Views: 1257

Re: Manual boost control

Ja, ek het n Mad Man by SAC Centurion laat installeer.(Boost en EGT)
by Terven
03 Nov 2009 15:11
Forum: 09. Engines
Topic: Manual boost control
Replies: 22
Views: 1257

Re: Manual boost control

Baie dankie vir jou informasie Phillip,ek het myne ook nou bestel.
Terven
by Terven
26 Oct 2009 15:35
Forum: 09. Engines
Topic: Manual boost control
Replies: 22
Views: 1257

Re: Manual boost control

Waar het jy die Dawes valve bestel? Ek is ook op soek na een,is daar nerens in SA een te kry van die rak af nie??
Baie dankie
Terven
by Terven
23 Sep 2009 20:12
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Patrol wiel sporing
Replies: 10
Views: 991

Re: Patrol wiel sporing

Baie dankie vir die raad,lyk my ek sal moet "Pannard rods" insit.Waar sal ek so dit kry?Is daar verskillende make en watter soort sal die beste wees vir die beste prys?
Dankie
Terven
by Terven
13 Sep 2009 19:06
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Patrol wiel sporing
Replies: 10
Views: 991

Patrol wiel sporing

Ek het n 2008 Patrol wat links trek,ek het al by 5 verskillende plekke die wielsporing laat nagaan/doen.Almal se dat daar geen fout volgens die instellings masjiene is nie.Ek het al die bande geruil - al die kante toe, maar daar is geen verskil nie.Ook al ander soort bande probeer maar dit maak ook ...
by Terven
28 Jul 2009 07:56
Forum: 09. Engines
Topic: TURBO BOOST GAUGE
Replies: 50
Views: 3640

Re: TURBO BOOST GAUGE

Baie dankie vir die "info" Koos.
by Terven
23 Jul 2009 15:58
Forum: 09. Engines
Topic: TURBO BOOST GAUGE
Replies: 50
Views: 3640

Re: TURBO BOOST GAUGE

Goei middag Kan julle asb vir my die web adres gee van die 'PATROL DOC''.Ek het in februarie vir my n 3.0 Patrol gekoop en is BAIE in my skik - was altyd n Isuzu man.Gaan n EGT meter en intercooler fan die waarborg benadeel?.Maak die intercooler fan n verskil aan die krag / diesel verbruik?.Ek het n...

Go to advanced search