Search found 48 matches

by Magiel Oberholster
06 Jun 2014 22:04
Forum: 02. WWW Notice Board
Topic: 4x4 Show - Nice Patrol On Show
Replies: 12
Views: 16069

Re: 4x4 Show - Nice Patrol On Show

Baie mooi trok sal nie om gee as dit myne is nie. Maar nou ja dis net een groot droom.
by Magiel Oberholster
13 May 2014 16:48
Forum: 09. Engines
Topic: Rebore and resleeve
Replies: 19
Views: 6634

Re: Rebore and resleeve

Dankie Cedric,
Ek gaan ook self oorbou , is net die engineering wat ek nie self kan doen nie. Het nie masjiene nie.
Het al 'n diesel oorgedoen so dis nie moeilik nie. Moet net daai skwirters onder die pistons onthou.
Thanks a mil for the info.
Haai ek kan engels ook skryf.
by Magiel Oberholster
13 May 2014 12:15
Forum: 09. Engines
Topic: Rebore and resleeve
Replies: 19
Views: 6634

Re: Rebore and resleeve

Cedric,
Dankie vir al die informasie dit sal baie help.
Kan jy my 'n nommer of adres stuur waar jy jou engin laat doen het, of weet jy dalk van 'n plek nader aan kempton park
Sal dit waardeer.
by Magiel Oberholster
12 May 2014 12:15
Forum: 09. Engines
Topic: ZD30 TD Engine popped
Replies: 12
Views: 4922

Re: ZD30 TD Engine popped

Hi Quintin,

Jammer om van jou skade te hoor. Hoop jy kom gou weer reg om daai Harbody op die pad te kty.

Sterkte ou maat
by Magiel Oberholster
11 May 2014 20:50
Forum: 09. Engines
Topic: Rebore and resleeve
Replies: 19
Views: 6634

Re: Rebore and resleeve

Pieter ek stem saam met jou. Dit is uiters irreteerend as daar 'n trekker in die om gewing is wat idle as jy na leeus loer. ek het self so stel af getrap met my lorrie. So moes maar net vinnig kyk en weer voor ploeter want as ek hom afsit start hy nie weer nie. Dit was my k@#kste besoek nog aan die ...
by Magiel Oberholster
10 May 2014 12:21
Forum: 09. Engines
Topic: Rebore and resleeve
Replies: 19
Views: 6634

Re: Rebore and resleeve

:think: Ooooooo F ff@#$#@k en en ek laat idle my lorrie eleke ogend tot hy warm is voor ek ry.
Anders frek hy as ek dadelik ry, dis nasof die diesel nie lekker deur kom as hy koud is nie. Soos 'n airlock of iets in die system. :think:
by Magiel Oberholster
08 May 2014 21:51
Forum: 09. Engines
Topic: TD42 engine assembly
Replies: 89
Views: 39461

Re: TD42 engine assembly

Michael soos ek al in 'n vorige thread gese het. Jy sal nie fout maak as jy viper uit laat stelsel op sit nie. Myne is van die turbo tot die vlex pyp 76mm en van daar af agter toe 63mm. Ek het een box in en dit klink vantasties. Abel weet wat hy doen en sy werk is baie netjies.
by Magiel Oberholster
08 May 2014 21:34
Forum: 09. Engines
Topic: Rebore and resleeve
Replies: 19
Views: 6634

Re: Rebore and resleeve

Michael ek sal dit in gedagte hou.

Oom Mac water tipe pistons het julle in gesit.

Cedrick wat is die verskil tussen die Alfin tiepe piston en die standaard NISSAN piston.Watter een pizzzzzzz die meeste.
Is dit 'n hoë kompressie piston?
by Magiel Oberholster
07 May 2014 21:56
Forum: 09. Engines
Topic: TD42 engine assembly
Replies: 89
Views: 39461

Re: TD42 engine assembly

Michael, dis 'n netjiese stukkie werk wat jy gedoen het. Hoop jy kry jou krag probleme vinnig uit gesort. Dit gee my goeie rede om die selfde pad te loop wanneer wanneer ek my engin gaan oordoen. Die verskil is ek ry rond met my spaar engin en wil die oorspronklike een terug sit. So ek is nie gedruk...
by Magiel Oberholster
07 May 2014 20:50
Forum: 09. Engines
Topic: Rebore and resleeve
Replies: 19
Views: 6634

Re: Rebore and resleeve

Micheal dis n QD3.2 Hardbody diesel.

Tinus ek het daar aan gedink nadat ek gepost het. Het jy miskien 'n idee wat prys die pistons.
Ek wou die trokkie smous maar na 'n lekker vakansie in Botswana het ek daar teen besluit.

Go to advanced search