Search found 227 matches

by jonathan
18 Jan 2018 08:01
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: Patrol Radiators
Replies: 26
Views: 2366

Re: Patrol Radiators

Tinus lotz wrote:
17 Jan 2018 21:20
Daai lyk vir my soos die 4.2 td bakkie sin die 4.8 het n auto cooler onder vir radiator op dan is die 4.8 nie hier op nie
:think:
Wel hy is die enigste een wat se mates min of meer reg lyk, maar jy's reg ja kan nie sien dat daar transmission cooler connections daar is nie
by jonathan
17 Jan 2018 21:03
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: Patrol Radiators
Replies: 26
Views: 2366

Re: Patrol Radiators

Tinus, myne is ook die een regs onder. Thanks dude :thumbup:
by jonathan
16 Jan 2018 14:48
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: 4.8 MAF sensor
Replies: 8
Views: 1074

Re: 4.8 MAF sensor

So whilst Graham was on holiday and I refused to even ask Nissan for a price, I went hunting for a MAF sensor. I contacted these guys: www.airflowmeters4cars.co.za. They are in Cape Town and seem to only do deliveries, no walk in shop. They worked from my VIN and quoted me R1450, which I thought was...
by jonathan
15 Jan 2018 08:25
Forum: 33. Happy Birthday!!!
Topic: Happy Birthday JoshJ
Replies: 20
Views: 109

Re: Happy Birthday JoshJ

Veels geluk Josh :thumbup:
by jonathan
10 Jan 2018 09:09
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Dunlop MT
Replies: 41
Views: 662

Re: Dunlop MT

Picasso wrote:
10 Jan 2018 08:36
Hi

maybe you should just confirm for how long (time + Km) you had them. :thumbup:
It was (if I remember correctly :think: ) about 10 months and 15 000km
by jonathan
10 Jan 2018 08:20
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Dunlop MT
Replies: 41
Views: 662

Re: Dunlop MT

Peter ek het 'n stel van hulle op my 4.5 gehad voor ek hom verkoop het. Ongelukkig het ek hom nie lank genoeg gery na ek hulle opgesit het nie om te kan kommentaar lewer oor potensieele km's nie, maar ek kon niks sleg van hulle se nie. Vir 'n MT was hulle baie stil, kar was stewig op en af van die p...
by jonathan
09 Jan 2018 11:56
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Nissan Keys, Keycoding and Parts
Replies: 24
Views: 4829

Re: Nissan Keys, Keycoding and Parts

Philip dit is 'n belaglike R262 en 'n paar sente
by jonathan
09 Jan 2018 09:54
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Nissan Keys, Keycoding and Parts
Replies: 24
Views: 4829

Re: Nissan Keys, Keycoding and Parts

Dank vader vir hierdie forum! Die heel eerste ding wat ek gekoop het toe ek my eerste Patrol gekry het was 'n nuwe doppie vir die sleutel se remote. Gister was ek by my local Nissan om weer een te koop - "Nee jammer meneer jy kan nie dit so koop nie, jy moet die hele besigheid met remote binnegoed e...
by jonathan
02 Jan 2018 08:28
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: 4.8 MAF sensor
Replies: 8
Views: 1074

Re: 4.8 MAF sensor

Dankie Josh! Sal ‘n nuwe een probeer kry :thumbup:
by jonathan
28 Dec 2017 09:33
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: 4.8 MAF sensor
Replies: 8
Views: 1074

Re: 4.8 MAF sensor

Met ons kamp uitstappie net voor kersfees het my brandstof verbruik eweskielik belaglik geword, meer belaglik as gewoonlik :doh:. Loer toe ook vining na die MAF sensor en myne lyk ook soos die een in die foto hierbo. Die foto's wat ek ge-google het het almal iets wat lyk soos 'n resistor daar tussen...

Go to advanced search