Search found 50 matches

by Bekker
02 Jun 2016 18:40
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2003 4.8 GRX - not for sale anymore!
Replies: 25
Views: 9183

Re: Another 2003 4.8 for sale

Michael wrote:
Bruin Beer wrote:Very Nice, and how often do you see a 4.8 with full tank of juce :thumbup:
I guess every 400km :lol:
first thing I noticed !!!!
by Bekker
29 May 2016 22:32
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: 1988 Safari 2.8 petrol
Replies: 45
Views: 22832

Re: 1988 Safari 2.8 petrol

Josh, het hy (die SAFARI) 'n kort "lever"tjie?????
Watter radio gebruik jy in jou 3.0 gl. VHF? Hoe regageer daardie antenna op jou "bullbar" Kry jy genoeg "plane"
Groete
Bekker
bekker@paarlrek.co.za
by Bekker
28 May 2016 15:27
Forum: 29. Events
Topic: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Replies: 260
Views: 77371

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Dankie viri pluimpie Tinus :thumbup: Ja ek moes daar waar hy af plat na die eerste baie styl helling my voet van die parrafien af haal, want ek het skielik spoed begin vang. Ons was 2 in die kar. Ek en Micheal. Ek het 33" Cooper ST maxx op. En my band druk was 1.2bar koud. Ek het n ander lyn g...
by Bekker
28 May 2016 11:43
Forum: 29. Events
Topic: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Replies: 260
Views: 77371

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Hy het n ander lyn gevat . Bietjie meer momentum minder mense in die kar ....baie krag en know how.... :rolling: josh het daai een geace ...daai 3l loop mooi en stmaxx takkies teen regte druk trap mooi vas.... Dankie vir die verduideliking Tinus !! Wat net opvallend was dat halfpad teen die klip op...
by Bekker
28 May 2016 11:08
Forum: 29. Events
Topic: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Replies: 260
Views: 77371

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Hier is Josh se "vinnige" klim :clap: https://www.youtube.com/watch?v=-ObNgmFR0XM Na aanleiding van die paar videos wat ek gekyk het was ek verbaas hoe gemaklik Josh se 3.0 GL die klim gedoen het met relatief min "wheel spin" Waaraan kan mens dit toeskryf -dalk bande- of is die ...
by Bekker
24 Apr 2016 21:33
Forum: 29. Events
Topic: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Replies: 260
Views: 77371

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Wat van:
Fred Schnetler Die volksblad
Marnus Hattingh Die Burger Donderdae se motor rebriek
Egmont Sippel ( Voet in die hoek ) Rapport Weekliks

Groetnis
by Bekker
19 Jan 2016 12:05
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My Patrol
Replies: 37
Views: 13691

Re: My Patrol

Jy is volkome korrek Peter. Hulle gebruik 'n korter "dipstick". Ek is nie seker of die "sump" ook verander is is nie maar ek verbeel my ek het so iets gelees, maar dat hulle die olie volume groter gemaak het is 'n feit.
by Bekker
05 Oct 2015 19:50
Forum: 13c. Headlights and Replacement Lights
Topic: LED Spots
Replies: 4
Views: 5975

Re: LED Spots

Hi Chris, I'm not sure about the Nissan ARB bumper but ont the Jeep JKU ARB the origanal spots fits into the ARB. For the Jeep JKU you can get LED spots that replace the original.
Regards
Bekker
by Bekker
26 Sep 2015 00:03
Forum: 24. Trip Reports
Topic: River trip 6 tot 10 aug 2015
Replies: 153
Views: 80815

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

My Oktober uitgawe van Wegry was vanoggend 25/09/2015 afgelewer !!!!
Julle manne het 'n baie interessante "trip" gehad. Evan se verslag in wegry is ook baie goed.
Het Chris Skinner nie ook saam gery nie?????
by Bekker
18 Aug 2015 20:13
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Patrol Pickup on special...
Replies: 7
Views: 2366

Re: Patrol Pickup on special...

Die nuwe (opgradeerde Patrol SUV) wat in Oktober vrygestel word se prys is ook R100,000.00 laer.As ek reg onthou sal die lysprys R605,000.00 wees. Ek dink dieselfde geld ook vir die Pickup!!!!

Go to advanced search