Search found 3219 matches

by Kagiso II
20 Aug 2018 22:59
Forum: 13c. Headlights and Replacement Lights
Topic: LED hoof ligte.
Replies: 4
Views: 79

Re: LED hoof ligte.

[1] Die "reflectors" van die ligte is nie geskik vir LED nie.
[2] Kon links en regs dalk omgeruil wees ?
[3] ek weet nie :oldtimer: :oldtimer: :lol:
by Kagiso II
20 Aug 2018 22:57
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Newbie from Zim
Replies: 8
Views: 52

Re: Newbie from Zim

Hallo Gonzo .. Hartlik welkom hier op die forum
by Kagiso II
06 Aug 2018 13:07
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Nissan service vs Bosch Service Centre
Replies: 4
Views: 232

Re: Nissan service vs Bosch Service Centre

Get a quote from Willie at UPINGTON Nissan [darem nie TE vêr, nie] I do believe they might even be less than the Bosch quote.
Worth the call I think
by Kagiso II
01 Aug 2018 19:05
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Narrow or wide
Replies: 15
Views: 576

Re: Narrow or wide

nisjeep -- Peter Conan is 100% correct .. If I could get it at the time, my tyres would be 235/85 x 16 All Terrains and I would need LESS energy to drive on any of mud or sand [Botswana powder / Namib sand / Linyanti mud .. ] After a LOT of years of driving on all types of roads, I have learned my l...
by Kagiso II
01 Aug 2018 17:20
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 51
Views: 4086

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

More Steven en Oom Mac. Oom ek is nie seker van die afstand nie,maar Askam is noord op daai selfde pad. Dink dalk nog 70km aan. Steven. Ek sort hulle vanogend. Solank jy jou bespreking gemaak het is dt reg. Groete Tommie my Tjommie: Duidelikheid oor die korrekte datums asb? [20e is Donderdag op my ...
by Kagiso II
30 Jul 2018 23:29
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 51
Views: 4086

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Oompie sien Terence Saterdag by die Atlas Copco 400 .. sal sy arm draai [Janus, dan moet Luke en die Bonster seker ook saamkom .. ons gat SO besig wees mat brandstof brand, niemand gaan foto's neem nie...]
by Kagiso II
29 Jul 2018 21:54
Forum: 09. Engines
Topic: heavy duty radiators
Replies: 3
Views: 231

Re: heavy duty radiators

I had mine done by TOMBO AUTOMOTIVE . .. Michael reckons that my Patrol runs cooler on water temp[ than ANY OTHER Patrol that he knows of.
Speak to Billy there
by Kagiso II
28 Jul 2018 14:16
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: New Bilstein Suspension by Mikem
Replies: 16
Views: 717

Re: New Bilstein Suspension by Mikem

me thinks me must put "debs" on Carlo's car .. seems like he really puts in to make it the ultimate Croozer gatskopper AND the "MOST WANTED PATROL" out there. Dis goed om te sien hoe jy jou Patrol met sorg versorg en toerus, mater.. rerrig. Gee bikki terugvoer , wat het die "Besoek aan Abel" tot gev...
by Kagiso II
28 Jul 2018 13:53
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Newbie - Nissan SA
Replies: 20
Views: 837

Re: Newbie - Nissan SA

Hallo Janus .. Welkom hierlangs .. moet nounie gou uit tjiekein nie, bly aan , dit gan lekker word
Sien jou darem op Bakkiesboek ook raak ..
Maak datums vas met daai DUINE TRip, synde jy nou familie-kom-eerste dinge aan het tydens "river Trip
by Kagiso II
28 Jul 2018 13:48
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 51
Views: 4086

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

ek weet nounie mooi WIE dink hulle kan LOBO klop op die Pan nie, maar dink maar weer ...MISKIEN di eGTR as hy daar is QQQ :lol: :oldtimer:

Go to advanced search