Search found 3082 matches

by Kagiso II
13 Jan 2018 22:32
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My Patrol arrived today
Replies: 12
Views: 203

Re: My Patrol arrived today

Baie geluk Greeffie -- mag jou Trolli jou baie baie lekker kilo's gee.
by Kagiso II
12 Jan 2018 15:21
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: KINDO SEAT COVERS
Replies: 33
Views: 1858

Re: KINDO SEAT COVERS

ek is seker my kar sal kan loop tot daar.
Maar kry maar Pmb ouens as jy kontak het daai kant ..
by Kagiso II
10 Jan 2018 19:19
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: KINDO SEAT COVERS
Replies: 33
Views: 1858

Re: KINDO SEAT COVERS

georgeb wrote:
10 Jan 2018 13:46
I have posted a question on CMH Nissan Pmb FB page asking for possible GQ/GU owners that are prepared to assist. Let's be positive it will produce the desired results!
Hoekom? ek het mos nou Patrol en Safari aangebied ?
by Kagiso II
10 Jan 2018 19:17
Forum: 01. Start Here
Topic: New to WP in a Patrol
Replies: 6
Views: 132

Re: New to WP in a Patrol

O ja .. WELKOM inni bonnel.Sê vir Frans Oompie stuur GROETE
[EK is Oompie . nie Frans se oom nie, ammal se Oompie]
by Kagiso II
10 Jan 2018 10:16
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: KINDO SEAT COVERS
Replies: 33
Views: 1858

Re: KINDO SEAT COVERS

iNyathi is available as "donor" vehicle for the Grey including the 3rd row seat from 2nd week January till month end [that should give 'em enough time??? ] [is iNyathi 'n GU of Y61 of WAT ? ek weet darem watter een GQ is .. o ja, Wat is LOBO ??? Some feedback on the "donoring" of iNyathi & LObo's s...
by Kagiso II
10 Jan 2018 10:11
Forum: 01. Start Here
Topic: New to WP in a Patrol
Replies: 6
Views: 132

Re: New to WP in a Patrol

Frans .. Toer de Frans on this forum .. Nobody down south knows more about a Patrol .. punt / fullstop
by Kagiso II
10 Jan 2018 00:22
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 4.8 Ratkas.
Replies: 17
Views: 271

Re: 4.8 Ratkas.

Die ratkas sal altyd in 1e begin en op beweeg na die rat wat jy uitgesoek het. Op my Prado was daar n spesifieke knoppie wat die ratkas in 2e gesluit het juis vir sneeu en sand wegtrek [ek weet te min van die 4.8 Patrol .. kyk of daar so 'n knoppie is?] Tinus en die ander 4.8 manne sal meer lig kan ...
by Kagiso II
09 Jan 2018 16:00
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 26
Views: 403

Re: L28 Na RD28

ek kort net inligting rondom die conversion: kort hy net 'n ander bellhousing adapter en engine mounts of is die transplant 'n bietjie meer complicate as dit? Selfde belhousing -- jy kan ook verder gaan en die CABSTAR Nissan se 5-spoed ratkas insit. Selfde bell housing [jy moet die g/box mounts en ...
by Kagiso II
09 Jan 2018 11:36
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Dunlop MT
Replies: 41
Views: 610

Re: Dunlop MT

Dis n FACEBOOK Advertensie wat Martin gereeld plaas: ‎Martin Oosthuizen‎ to 4X4 & BAKKIE ACCESSORIES SOUTH AFRICA 6 December 2017 · New Tyres most sizes R1 Pretoria, South Africa NEW TYRE SALES - SAFETY FIRST. MUD TERRAINS, AL TERRAINS, PASSENGERS, TRUCKS OR TRACTORS LT 285/75R16 M/T PRACTICALMAX R ...
by Kagiso II
09 Jan 2018 11:21
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 26
Views: 403

Re: L28 Na RD28

Vir daai geld kan jy sommer 'n TERRANO 2,7 enjin insit en meer krag he EN beter brandstofverbruik.
WAT is fout met die L 28 enjin ?
Kontak vir Reenen Kritzinger per p/m .. hy is die Nissan / Terrano ombouing fundi .. maar Cedric ens sal ook bydrae hê

Go to advanced search