Search found 61 matches

by Ratau
14 Sep 2020 15:37
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My GU 4.2 Turbo Diesel
Replies: 257
Views: 125373

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Michael, die Aussie teorie maak 100% sin. Die vloei en voor druk in die pomp is nie net belangrik om krag te maak nie maar as die druk te laag gaan, verander die pomp se timing & advance. Ek het 'n drukpomp in die lyn met 'n tuisgeboude pressure regulator na die filter wat die druk op 7,5 PSI ho...
by Ratau
14 Sep 2020 11:00
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: MAXE Patrol S/S Nuge Bar
Replies: 0
Views: 2786

MAXE Patrol S/S Nuge Bar

I have a MAXE Stainless Steel Nuge Bar for sale, R2000. One small dent on the lower bend, see attached photo. I also have the original rear bumper with lights. Aluminium center and steel brackets in good condition, plastic corners are slightly damage. I replaced both bumpers with full Steel bumpers....
by Ratau
16 Jan 2018 09:15
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Dieselpomp verstellings
Replies: 5
Views: 6018

Re: Dieselpomp verstellings

Dankie vir julle kommentaar, maar dit het ek reeds geweet. My vraag was, wat is die verstelling volgorde. Tinus, wie is die "dielsel ginie" ?

Ek het 'n goeie artikel op een van die forums gekry wat dit stap vir stap met fotos verduidelik. Amper soos die "leeuloop".
by Ratau
15 Jan 2018 15:16
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Dieselpomp verstellings
Replies: 5
Views: 6018

Dieselpomp verstellings

Ek het na die turbo & intercooler opgradering ook die altitude compensator met 'n Boost Compensator vervang. Daar is min krag met die wegtrek maar versnel uitstekend sodra die boost by 0.2 bar ( 1500Rpm) verbygaan. Ek aanvaar ek kan die ratmoer onder die veer afstel sodat die diesel gouer oopmaa...
by Ratau
02 Jan 2018 14:28
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My '98 GU 4.2 TD
Replies: 192
Views: 82663

Re: My '98 GU 4.2 TD

Ek het hierdie gesprek aandagtig gevolg maar dit is nou stil.
by Ratau
28 Jul 2017 08:46
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 9339

Re: Replacement Bumpers

Dankie vir die hulp en inligting.
by Ratau
27 Jul 2017 14:20
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 9339

Re: Replacement Bumpers

Wie het die een van Mamba gebou?
by Ratau
27 Jul 2017 14:16
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 9339

Re: Replacement Bumpers

Michael, nee net ongeveer 15 mm voor die AC Condenser maar heel laag in die bestaande staal deel van die bumper. Dit pas net-net tussen die chassis balke in en die bo kant pas net onder die elektriese waaier van die AC in.
by Ratau
27 Jul 2017 12:30
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 9339

Re: Replacement Bumpers

Fanus,

Dit wat ek gesien het is volgens die fotos waarskynlik Michael se Patrol. Wie het al hierdie mooi bumpers gebou?

Ek het die intercooler laag gemonteer en glo die een met die baie gaatjies sal maksimum lug deurlaat. Ek is nog nie oortuig dat my Patrol met 'n winch toegerus moet word nie!
by Ratau
26 Jul 2017 10:31
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 9339

Re: Replacement Bumpers

Ek het met Summit geskakel.
Wie het die voorste bumper gebou met die Patrol lazercutting onder die grill? Ek kon nie daardie pos opspoor nie.

Go to advanced search