Search found 59 matches

by Ratau
16 Jan 2018 09:15
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Dieselpomp verstellings
Replies: 5
Views: 1439

Re: Dieselpomp verstellings

Dankie vir julle kommentaar, maar dit het ek reeds geweet. My vraag was, wat is die verstelling volgorde. Tinus, wie is die "dielsel ginie" ?

Ek het 'n goeie artikel op een van die forums gekry wat dit stap vir stap met fotos verduidelik. Amper soos die "leeuloop".
by Ratau
15 Jan 2018 15:16
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Dieselpomp verstellings
Replies: 5
Views: 1439

Dieselpomp verstellings

Ek het na die turbo & intercooler opgradering ook die altitude compensator met 'n Boost Compensator vervang. Daar is min krag met die wegtrek maar versnel uitstekend sodra die boost by 0.2 bar ( 1500Rpm) verbygaan. Ek aanvaar ek kan die ratmoer onder die veer afstel sodat die diesel gouer oopmaak te...
by Ratau
02 Jan 2018 14:28
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My '98 GU 4.2 TD
Replies: 192
Views: 20795

Re: My '98 GU 4.2 TD

Ek het hierdie gesprek aandagtig gevolg maar dit is nou stil.
by Ratau
28 Jul 2017 08:46
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 3816

Re: Replacement Bumpers

Dankie vir die hulp en inligting.
by Ratau
27 Jul 2017 14:20
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 3816

Re: Replacement Bumpers

Wie het die een van Mamba gebou?
by Ratau
27 Jul 2017 14:16
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 3816

Re: Replacement Bumpers

Michael, nee net ongeveer 15 mm voor die AC Condenser maar heel laag in die bestaande staal deel van die bumper. Dit pas net-net tussen die chassis balke in en die bo kant pas net onder die elektriese waaier van die AC in.
by Ratau
27 Jul 2017 12:30
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 3816

Re: Replacement Bumpers

Fanus,

Dit wat ek gesien het is volgens die fotos waarskynlik Michael se Patrol. Wie het al hierdie mooi bumpers gebou?

Ek het die intercooler laag gemonteer en glo die een met die baie gaatjies sal maksimum lug deurlaat. Ek is nog nie oortuig dat my Patrol met 'n winch toegerus moet word nie!
by Ratau
26 Jul 2017 10:31
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 3816

Re: Replacement Bumpers

Ek het met Summit geskakel.
Wie het die voorste bumper gebou met die Patrol lazercutting onder die grill? Ek kon nie daardie pos opspoor nie.
by Ratau
26 Jul 2017 09:31
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 3816

Re: Replacement Bumpers

Dankie Michael, dit is wat ek gesien het en dit lyk 100%.
by Ratau
26 Jul 2017 09:07
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 3816

Replacement Bumpers

Ek is op soek na vervaardigers vir "replacement bumpers" vir die 1999 Patrol 4.2 GL Diesel. My Patrol was in 'n botsing van regs agter en dit blyk dat die agter bumper se onderdele en towbar nie meer by Nissan beskikbaar is nie.

Go to advanced search