Hallo Manne
Die prys op die Patrol soos bo genoem is nou beskikbaar teen R200 000-00 onderhandelbaar.
Laat weet gerus indien julle belang stel.
Groetnis
Search found 41 matches
- 29 Aug 2016 13:44
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: 2005 Nissan Patrol 4.8GRX
- Replies: 4
- Views: 3028
- 17 Aug 2016 18:51
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: 2005 Nissan Patrol 4.8GRX
- Replies: 4
- Views: 3028
Re: 2005 Nissan Patrol 4.8GRX
Hope so to ! The only other accessories i did not mention is a drawer system that is not totally complete at this stage. I made the drawer system for a visit to Kruger 3 years ago. The system consist of 2 drawers that can accommodate 2 wolf packs each and a drawer for a small 40L fridge with a batte...
- 17 Aug 2016 07:58
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: 2005 Nissan Patrol 4.8GRX
- Replies: 4
- Views: 3028
2005 Nissan Patrol 4.8GRX
20160815_091319.jpg rev 1.jpg More julle Dis met 'n baie swaar hart dat ek my "pride & joy"moet verkoop. Die kar is in 'n baie goeie toestand. 2005 GRX model with 216 000Km on the clock New Cooper STT tires Replacement bumper front ( winch not incl. ) original bumper also available HI...
- 25 Jun 2015 06:33
- Forum: 09. Engines
- Topic: 4,8 GRX Exhaust
- Replies: 6
- Views: 2596
Re: 4,8 GRX Exhaust
Dankie manne
Ek dink ek sal by hulle gaan aanklop, die werk lyk baie netjies.
Groetnis
Ek dink ek sal by hulle gaan aanklop, die werk lyk baie netjies.
Groetnis
- 23 Jun 2015 20:30
- Forum: 09. Engines
- Topic: 4,8 GRX Exhaust
- Replies: 6
- Views: 2596
4,8 GRX Exhaust
Hi Manne Ek het so rukkie terug die Patrol se uitlaat laat vervang vanaf die eerste box by 'n bekende uitlaat stelsel plek. Ek moes die Patrol nou al 3 keer terug vat omdat die uitlaat vreeslik baie raas en elke keer se die ou net dit is normal. Twak, die ding kan mos nie so raas nie!!! Behalwe vir ...
- 30 Sep 2014 22:00
- Forum: 10. Drivetrain
- Topic: Rear Diff Lock problem, need advice
- Replies: 16
- Views: 9190
Re: Rear Diff Lock problem, need advice
My 98 Patrol het dieselfde probleem gehad, was toe die skakelaar op die dash wat nie mooi kontak gemaak het nie.
Uitgehaal en mooi skoongemaak, einde van probleme.
Soos genoem moet die Patrol in low range wees!!
Groetnis
Uitgehaal en mooi skoongemaak, einde van probleme.
Soos genoem moet die Patrol in low range wees!!
Groetnis
- 19 Apr 2014 07:42
- Forum: 18. Vehicle Accessories
- Topic: Patrol staal bumper
- Replies: 4
- Views: 2733
Re: Patrol staal bumper
Louis
Jy ken my te goed
Jy ken my te goed
- 18 Apr 2014 13:42
- Forum: 18. Vehicle Accessories
- Topic: Patrol staal bumper
- Replies: 4
- Views: 2733
Patrol staal bumper
Ek het met n paar plate begin speel en sny en daar is die bumper.
Ek wil nou net nog n paar mooi "spot lights of light bar" opsit en dan is ek klaar, ek hoop!! WWW
Groetnis
- 12 Nov 2013 19:47
- Forum: 35. About your Business
- Topic: Off Trax Off Road Trailers
- Replies: 0
- Views: 7328
Off Trax Off Road Trailers
Hallo Almal
Ons is vervaardigers van TOP kwaliteit kamp sleepwaens teen baie goeie pryse.
Kom besoek ons gerus te 141 Cresswell rd Weavind Park Pretoria, julle gaan beslis van die waens hou.
www.offtrax.co.za of besoek ons op Facebook.
Groetnis
Chris
Ons is vervaardigers van TOP kwaliteit kamp sleepwaens teen baie goeie pryse.
Kom besoek ons gerus te 141 Cresswell rd Weavind Park Pretoria, julle gaan beslis van die waens hou.
www.offtrax.co.za of besoek ons op Facebook.
Groetnis
Chris
- 18 Oct 2013 21:16
- Forum: 09. Engines
- Topic: Good Mechanics
- Replies: 15
- Views: 5979
Re: Good Mechanics
Het vandag my Patrol by Graham laat diens en sal al my voertuie na hom toe vat vir diens of herstel. Die man kan nou maar n kar fix. Dankie Graham
Groetnis
Groetnis