Search found 259 matches

by Tommie
03 Oct 2018 19:43
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 118
Views: 8304

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

https://we.tl/t-Gm4bmecRNI.
Maats hier is die link vir die fotso van Evan af. Nogmaals dankie aan Janus. Hy het die gelde betaal. Die link is net vir n week geldig.

Groete
by Tommie
01 Oct 2018 20:02
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 118
Views: 8304

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Steven.

Thanks, some nice pics and video. Send regards to team renegade.
by Tommie
28 Sep 2018 07:51
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 20
Views: 1531

Re: Botswana 2019 - Forum trip

More Maats.

Ek sal in volgende week by Graham en Venessa uitkom, en n paar voorgestelde datums opsit. Dan kan ons die datum vasmaak en dan ook die lysie update.
by Tommie
26 Sep 2018 19:24
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 118
Views: 8304

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Dag Maats. Sjoe ek kan nie veel meer se as wat Venessa gese het nie. Ek sal wel Sondag kan opsom as n dag waar ek my woorde moet sluk omtrent die een "TRIL" vir sand ry. Daar is nou nie meer net een 'TRIL' naamlik n 'PETRIL' vir die sand nie. Attie(SOJO 2) het almal verbaas. So ook was Michael en Da...
by Tommie
25 Sep 2018 12:47
Forum: 29. Events
Topic: 30 November to 02 December 2018 - Rust de Winter and Year end function
Replies: 47
Views: 3324

Re: 30 November to 02 December 2018 - Rust de Winter and Year end function

Dag Dirk.

Tommie en Mari is in vir die naweek. Kamp en 4x4
by Tommie
25 Sep 2018 08:24
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 118
Views: 8304

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

More Maats. Sover my kennis strek is ons almal veilig by die huis. Dankie aan ieder en elk vir n lekker naweek. Ons leer elke jaar nuwe dinge by en sal volgende jaar net nog meer "exciting' maak. Thys sal vir ons die uitslae en tye van die kwartmyl opsit. Die vinigste kar was die GTR, sy tyd was in ...
by Tommie
18 Sep 2018 06:44
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 118
Views: 8304

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

More Maats. Sjoe ons almal hardloop rond om alles gereed te kry vir die Super naweek. Evan van Weg Ry my ook gister gebel. Hy sien ons ook daar. Is ook opgewonde om die klomp van die Patrol Forum weer te sien. Onthou dat daar net spooradies mtn sein is. Ons kan met kontant daar betaal,indien jy laat...
by Tommie
14 Sep 2018 19:45
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 118
Views: 8304

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Dag Maats. Dawid. Ons moet verkieslik ons eie water saamvat. Dit is vir stort, kombuis en drink. Onthou dt is die droe Kalahari. Soos ek al verduidelik het daar is storte, maar kan nie se of dit beskikbaar gaan wees nie. Daar is groot getal mense daar. En die warm water word deur n donkie aangevuur....
by Tommie
10 Sep 2018 07:35
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 118
Views: 8304

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

More Maats. Glo almal se naweek was goed. Ons tyd raak nou min,daar is net nog een naweek oor om ons voertuie reg te kry. Net so paar reelings en n paklysie om te onthou. Ons moet 4 sakke hout saam he per voertuig. Eie water vir kosmaak en drink,die water op die pan is drinkbaar maar brak. Ek het ge...
by Tommie
28 Aug 2018 07:08
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 118
Views: 8304

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Thank you Venessa. :blonde:

Go to advanced search