Search found 266 matches

by Tommie
22 Nov 2018 07:21
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Trip Report Kaokoland Part1
Replies: 18
Views: 1016

Re: Trip Report Kaokoland Part1

Team Renegade.

Don't keep us waiting to long for the next episode.
by Tommie
21 Nov 2018 07:09
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Canopy op my GQ.
Replies: 4
Views: 384

Re: Canopy op my GQ.

Ek sal dat Ouboet my vanaand help om die fotos op te sit. My vermoe om dt te kan doen is nog nie sover gevorder nie :biggrin: :biggrin: :biggrin:
by Tommie
21 Nov 2018 05:58
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Canopy op my GQ.
Replies: 4
Views: 384

Re: Canopy op my GQ.

More Peter.

Dankie sal beslis so maak
by Tommie
20 Nov 2018 20:48
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Canopy op my GQ.
Replies: 4
Views: 384

Canopy op my GQ.

Naand Maats. Help asb. Ek is besig om vir my veranderde GQ TD 42, n canopy te bou. Ek wil weet watse tipe rubber sit ek tussen die flat tray en die canopy. Die voertuig word uitsonderlik gebou vir overlanding. Dit beteken dat daar baie gronpad en offroad gery gaan word. Jammer vir die deurmekaar eng...
by Tommie
12 Nov 2018 17:03
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 25
Views: 3393

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Dag Maats.

Venessa het n whtsup groep gestig, vir die van julle wat saam gaan op die roete. Indien jy nog nie op die whtsup groep is nie kontak asb vir Venessa. Haar tel nr is...nul agt drie 285 vyf 758
by Tommie
07 Nov 2018 14:33
Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
Topic: Castor Correction Bushes
Replies: 2
Views: 422

Re: Castor Correction Bushes

Grant.

As Cedric nie daai bushes vat nie sal ek hulle kom haal. Laat maar weet
by Tommie
01 Nov 2018 17:14
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Patrol rear off road bumper options
Replies: 17
Views: 1628

Re: Patrol rear off road bumper options

Hi Paul.

BZT, se agterste bumper het hulle al die kwaliteit probleme gesort. Jy sal nie jammer wees nie. Regtig sterk en sinlik ook. Die swingarms is ook goed vervaardig.
by Tommie
03 Oct 2018 19:43
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 121
Views: 11970

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

https://we.tl/t-Gm4bmecRNI.
Maats hier is die link vir die fotso van Evan af. Nogmaals dankie aan Janus. Hy het die gelde betaal. Die link is net vir n week geldig.

Groete
by Tommie
01 Oct 2018 20:02
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 121
Views: 11970

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Steven.

Thanks, some nice pics and video. Send regards to team renegade.
by Tommie
28 Sep 2018 07:51
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 25
Views: 3393

Re: Botswana 2019 - Forum trip

More Maats.

Ek sal in volgende week by Graham en Venessa uitkom, en n paar voorgestelde datums opsit. Dan kan ons die datum vasmaak en dan ook die lysie update.

Go to advanced search