Search found 227 matches

by Tommie
03 Dec 2017 07:40
Forum: 29. Events
Topic: 07 December BRAAI aand !!!!!!!!!
Replies: 45
Views: 963

Re: 07 December Kots Pastei aand

Tinus.

En waar gaan almal parkeer?
by Tommie
20 Oct 2017 07:30
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 16
Views: 629

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Alex.

Die naam "SKILPAD" is dt n skuilnaam.? :think:
by Tommie
20 Oct 2017 07:28
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 16
Views: 629

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Michael ek het skilpad gesien..... En ek dink jy sal moet nog n ekstra pomp iewers moet insit. Daai GQ is kwaad hoor. Ja ons kan dougnuts gooi daar en kyk hoeveel jy kan doen. Pas net op dat jy nie op jou dak gaan land nie. Maats ons kamp op die soutpan. Sal kyk of ek fotos nog iewers het. Daar is w...
by Tommie
18 Oct 2017 10:57
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 16
Views: 629

Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

More Maats. Weet dit nog baja vroeg, maar wil net verhoed dat ons nie nog ander trips reel vir daai tyd nie. Die idee is om die Donderdag 20September te ry. En dit gaan ver wees, noord van Upington. Die 21,22,23 duine en kwartmyl te ry. En die Maandag die 24ste die langpad terug aan te pak. Kostes e...
by Tommie
17 Oct 2017 08:33
Forum: 29. Events
Topic: Rust de Winter 17-19 November 2017
Replies: 79
Views: 2986

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

More Dirk.

Is daar nog plek beskikbaar.?
by Tommie
17 Oct 2017 08:31
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: KINDO SEAT COVERS
Replies: 19
Views: 1295

Re: KINDO SEAT COVERS

More Maats.

Sal ook n stel vir GQ wil he asb. 5 seater. Swart is reg.

Groete
by Tommie
07 Sep 2017 07:51
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Gull Wing doors
Replies: 3
Views: 459

Gull Wing doors

Dag Maats. Het enige iemand n idee waar ek kan begin soek vir Gull Wing deure vir n GU Patrol. Ek het Emuwing n epos gestuur in Aus, maar hulle prys is $110 Ausie dollars. Nou dit is per paar. Voel net dat dit vreeslik baja geld is om te betaal. Is daar nie iemand local wat dit vevaardig nie. Groete
by Tommie
25 Jul 2017 15:00
Forum: 29. Events
Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Replies: 338
Views: 12453

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Maats.

Nee ek gaan mooi ry. Scarface(nuwe-ou 4.8) is nog heel standaard. Hoop om die hele trip saam te kan doen. Sal sien hoe Mari die stamp en stote sal hanteer, anders sal ons vroer uit die rivier klim en terug kom huistoe.
by Tommie
24 Jul 2017 18:37
Forum: 29. Events
Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Replies: 338
Views: 12453

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Scarface(4.8).

2 mense.
by Tommie
24 Jul 2017 16:01
Forum: 29. Events
Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Replies: 338
Views: 12453

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Dag Maats.

Is daar nog plek vir my en Mari? En natuurlik scarface?

Go to advanced search