Search found 792 matches

by tour de frans
03 Jun 2017 11:47
Forum: 09. Engines
Topic: 7th injector?
Replies: 8
Views: 1144

Re: 7th injector?

Goeie dag Retard die camtiming! Dis al wat gaan help. Jy gaan dan inboet met lae rpm torque en gain vanaf 3500 rpm. Dit sal die ping uitsort punt Die krag wat jy lae rpm verloor is nie so baie sodat jy gaan sukkel met wegtrek of bulte in 1ste rat nie. Jy gaan so 10 nm weggooi onder en dit bykry bo. ...
by tour de frans
12 Mar 2017 19:49
Forum: 29. Events
Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Replies: 301
Views: 16175

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Hy kom saam ja.
by tour de frans
12 Mar 2017 11:00
Forum: 29. Events
Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Replies: 301
Views: 16175

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Alex, Ek werk nog my planne uit. Dit lyk of ek 2 v8 Patrols saamvat. My eie en een wat net in transit is vir n klieent wat ek moet neem vir hom.
Jy is welkom, om saam te ry. ek figure net die logistiek nog uit.
Groete
by tour de frans
01 Mar 2017 19:23
Forum: 29. Events
Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Replies: 301
Views: 16175

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Alex, daai 4.8 auto trek hard, baie hard. Ek sukkel self met my chev v8 om net weg te ry van hulle. Ek slaan nog kierie ook.
So amper of mens moet hulle omkant vang :lol:
by tour de frans
01 Mar 2017 17:45
Forum: 29. Events
Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Replies: 301
Views: 16175

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Tinus, dis reg tel my in. My vrou moet net haar velof bevestig. Dalk kan ons as n groep ry uit die Kaap. Net n idee. Ek sal wel my karavaan wil sleep, waar kan ek reels en regulasies kry van boegoeberg of river camp? Ek het n 9maande oue pitbull, hy mag dalk my adress verander as ons weg is. (hy het...
by tour de frans
17 Dec 2015 22:57
Forum: 09. Engines
Topic: opinion wanted 4.8 and more power
Replies: 25
Views: 3867

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Chris, the auto will do fine. I would suggest a air to oil oil cooler for the gearbox. It will take the extra heat from the radiator out and a air oil cooler for the transmision will cool better. Micheal, the way you fit your cooler is great, And I will do the same on my own vehicle. I just foud it ...
by tour de frans
16 Dec 2015 23:35
Forum: 09. Engines
Topic: opinion wanted 4.8 and more power
Replies: 25
Views: 3867

Re: opinion wanted 4.8 and more power

Hello Almal Turbos is great. nie vir almal nie. Hulle moet mooier hanteer word. hulle maak blaas geluide en baie krag. Makliker meer krag as supercharge. Ek wil net noem, dit hang af watter charger gebruik word. RGM se chargers is van die beste vir hp. dit hang ook af watter turbo gebruik word oor h...
by tour de frans
01 Jan 2015 23:22
Forum: 10. Drivetrain
Topic: Ratkas probleme
Replies: 10
Views: 2311

Re: Ratkas probleme

Dag Tommie, wat van die ratkas breek?
Groete
Frans
by tour de frans
02 Nov 2014 20:41
Forum: 09. Engines
Topic: TB48DE engine timing
Replies: 7
Views: 1607

Re: TB48DE engine timing

5 grade btdc. Op idle werking tempratuur sonder aircon.
Aircan aan voeg die ecu nog timing by, so met meer as 5 grade timeing kan die kar knock met aircon aan.
Groete
by tour de frans
07 Oct 2014 23:02
Forum: 09. Engines
Topic: Diesel motor
Replies: 23
Views: 1757

Re: Diesel motor

Theuhan, Ek stem met oom Mac. n 8 prop chev is beslis die antwoord. Goeie krag, goedkoop om nog krag aan te bout. Jy moet krag he om groot bande te draai in modder. Ek dink n 4.2 turbo kan werk, maar nie soos n petrol engine nie. Jy gaan hom moet hard boost, dan rev hy nog nie. Behalwe as jy hom bou...

Go to advanced search