Search found 797 matches

by tour de frans
10 Nov 2019 20:31
Forum: 29. Events
Topic: Club 23 invite we going to make smoke
Replies: 74
Views: 44774

Re: Club 23 invite we going to make smoke

club23 se event en Tinus wat dit onder ons almal se aandag gebring het, was n groot suksses. Beslis een vir die boeke. Gtr my gunsteling kar. Was mal om hulle almal bymekaar te sien. Dit was net so great om name en gesigte bymekaar te sit. Lekker om Jorrie weer te sien, en Ricster great seeing you a...
by tour de frans
23 Oct 2019 07:17
Forum: 29. Events
Topic: Club 23 invite we going to make smoke
Replies: 74
Views: 44774

Re: Club 23 invite we going to make smoke

ons is so kort daar, sou lekker gewees het om n kuier te maak.
by tour de frans
23 Oct 2019 07:14
Forum: 29. Events
Topic: Club 23 invite we going to make smoke
Replies: 74
Views: 44774

Re: Club 23 invite we going to make smoke

Jorie ek wil hom nie jaag nie, hoop om Cedric weer te sien. :lol:
by tour de frans
22 Oct 2019 23:08
Forum: 29. Events
Topic: Club 23 invite we going to make smoke
Replies: 74
Views: 44774

Re: Club 23 invite we going to make smoke

Cedric. Yes sir, will be there with my pick-up competing.
So far its me and Llewellyn shipping our Patrols to the event.
Looking forward visiting and joining the Club 23 guys event.
Will I see you there?
by tour de frans
20 Oct 2019 10:47
Forum: 29. Events
Topic: Club 23 invite we going to make smoke
Replies: 74
Views: 44774

Re: Club 23 invite we going to make smoke

Hello. Ek sal graag wil join met my bakkie. :thumbup:
by tour de frans
03 Jun 2017 11:47
Forum: 09. Engines
Topic: 7th injector?
Replies: 8
Views: 5764

Re: 7th injector?

Goeie dag Retard die camtiming! Dis al wat gaan help. Jy gaan dan inboet met lae rpm torque en gain vanaf 3500 rpm. Dit sal die ping uitsort punt Die krag wat jy lae rpm verloor is nie so baie sodat jy gaan sukkel met wegtrek of bulte in 1ste rat nie. Jy gaan so 10 nm weggooi onder en dit bykry bo. ...
by tour de frans
12 Mar 2017 19:49
Forum: 29. Events
Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Replies: 300
Views: 109126

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Hy kom saam ja.
by tour de frans
12 Mar 2017 11:00
Forum: 29. Events
Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Replies: 300
Views: 109126

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Alex, Ek werk nog my planne uit. Dit lyk of ek 2 v8 Patrols saamvat. My eie en een wat net in transit is vir n klieent wat ek moet neem vir hom.
Jy is welkom, om saam te ry. ek figure net die logistiek nog uit.
Groete
by tour de frans
01 Mar 2017 19:23
Forum: 29. Events
Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Replies: 300
Views: 109126

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Alex, daai 4.8 auto trek hard, baie hard. Ek sukkel self met my chev v8 om net weg te ry van hulle. Ek slaan nog kierie ook.
So amper of mens moet hulle omkant vang :lol:
by tour de frans
01 Mar 2017 17:45
Forum: 29. Events
Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Replies: 300
Views: 109126

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Tinus, dis reg tel my in. My vrou moet net haar velof bevestig. Dalk kan ons as n groep ry uit die Kaap. Net n idee. Ek sal wel my karavaan wil sleep, waar kan ek reels en regulasies kry van boegoeberg of river camp? Ek het n 9maande oue pitbull, hy mag dalk my adress verander as ons weg is. (hy het...

Go to advanced search