Search found 68 matches

Return

by Jorrie
18 Mar 2013 23:09
Jump to forum
Jump to topic

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX

Hi Almal, Ek begin nou rond shop vir A/T om op ons Patrollie aka GRIZZLY te sit? Huidige bande se grootte is 275/65R17. Sover ek kan onthou moet ek 285 gaan maar moet die res van die syfers dieselfde bly. :helpsign: Dankie Siende dat Tinus my naam genoem het, hier is my idees. Ek dink dit hang heel...
by Jorrie
08 Apr 2013 20:17
Jump to forum
Jump to topic

Re: Maus en 4.8

Jacques As jy met Graham Cumming (in Valhalla) praat sal hy vir jou tien-teen-een sterk aanbeveel dat jy jou Patrol so standaard as moontlik moet hou. Die mods klink goed en verbeter soms die werkverrigting, maar lei gewoonlik tot betroubaarheids- of ander probleme bv oorverhitting, ens in die lang ...
by Jorrie
12 Apr 2013 13:36
Jump to forum
Jump to topic

Re: Buy A Patrol? Let us evaluate it for you. Free of charge

Jules & Jacques
Ek het my snorkel by www.summit4x4.co.za gekoop en Graham het dit geïnstalleer.
Julle kan ook by www.4x4direct.co.za kyk. Dit is soortgelyk aan die wat Piet Petoors verkoop.
by Jorrie
15 Apr 2013 18:56
Jump to forum
Jump to topic

Re: Front diff guard

Stefan

Ek en Piet het gepraat. Ek sal die diff guard vir jou saambring wanneer ek weer Kaap toe kom nadat dit gegalvaniseer is.

Groete
by Jorrie
26 Apr 2013 22:50
Jump to forum
Jump to topic

Re: Recovery Gear & Points

Alex
Sal so maak. Kom kyk eers hoe lyk myne. Dan kan jy self besluit en bestel en ek kan dit vir jou saambring uit Kaap uit.
by Jorrie
10 May 2013 21:35
Jump to forum
Jump to topic

Re: Auto and Cruise Control and towing.

Jacques, talk to Chris Skinner on this forum. He seems to have a lot of experience in this field.
by Jorrie
16 May 2013 18:36
Jump to forum
Jump to topic

Re: Buy A Patrol? Let us evaluate it for you. Free of charge

Where in Cape Town? It depends where you are in the Cape because there are Patrol owners and specialists in the southern and northern suburbs as well as near the airport,etc. To start off - contact G-Man or tour de frans or Stefan on this forum. They would be able to advise you or tell you who to go...