Search found 37 matches

Return

by georgeb
09 Jan 2018 06:35
Jump to forum
Jump to topic

Re: NOROC - Saterdag 20 Januarie 2018: Kungwini 4x4

Peter Connan wrote:
08 Jan 2018 18:38
Dankie George en Andre vir die uitnodiging, en (ek neem aan) George dat jy die draad se naam verander het.
Môre Peter - nee, dit was nie ek nie. Ek sien nou egter waar ek dit kan verander, so dankie aan die persoon wat gehelp het.
by georgeb
18 Jan 2018 07:10
Jump to forum
Jump to topic

Re: NOROC - Saterdag 20 Januarie 2018: Kungwini 4x4

andredurand wrote:
17 Jan 2018 18:16
Ek hoop jy het vir ons ook gesorg .Dit is nou vir ons kamp . Ons sal kan doen met in lekker vuur te wyl ons kiuer
Ag nou ja, ek sal vir die kampers ook sorg.....
by georgeb
30 Jan 2018 13:02
Jump to forum
Jump to topic

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Ek het bevestiging ontvang dat Brits Nissan die volgende voertuie op die dag gaan ten toonstel:

Y62, Navara en X-Trail

Miskien kan ons selfs met/saam met die Y62 ry....
by georgeb
03 Feb 2018 13:53
Jump to forum
Jump to topic

Re: Hoekom verkoop die Patrol3.0i nie

Jules - lyk my sy neus was op 'n stadium onder die water - of ten minste die buffer en die kolligte - laasgenoemde lyk geroes binne.
by georgeb
29 Jan 2018 14:09
Jump to forum
Jump to topic

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Enigiemand anders wag gaan aansluit op die dag of kamp?
by georgeb
19 Feb 2018 22:43
Jump to forum
Jump to topic

NOROC: 2018 kalender

Goeie naand almal

Beplanning vir die jaar aangeheg - soos gewoonlik - almal welkom.
by georgeb
25 Feb 2018 19:51
Jump to forum
Jump to topic

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Jorrie wrote:
25 Feb 2018 18:34
A couple of us had minor battle damage. Nothing serious.
Yeah - two sore hands and legs....road builder for one day....
by georgeb
25 Feb 2018 20:53
Jump to forum
Jump to topic

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Alex Roux wrote:
25 Feb 2018 10:57
Ek dink dit is great dat jy weer lewe blaas in de klub.
Hallo Alex - ons vang weer spoed - met manne soos Pieter, Andre Deon en Jorrie se hulp loop dinge weer mooi!
by georgeb
12 Mar 2018 18:32
Jump to forum
Jump to topic

Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.

Goeie naand

Nou fokus ons op hierdie event saam met die Kiddies van TIQWA. Nog iemand wat wil aansluit?
by georgeb
31 Mar 2018 08:51
Jump to forum
Jump to topic

Re: Tranny Cover vir 2004 Y61.

hugejp wrote:
30 Mar 2018 22:27
Wat was die prys??
More JP

Hulle het 'n spesiale aanbieding tot vandag vir R615. 00

Kontak vir Chane by 071 362 9108.