Search found 1 match

Return

by mvcoller
22 Jan 2018 21:21
Jump to forum
Jump to topic

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV

Jorrie, Die 3.0 Di Patrol is nie eintlik my persoonlike dag tot dag voertuig nie, dis my Safari (besigheids) voertuig. My dag tot dag voertuig is die Pathfinder 2.5di LE. Ek hou ook nie eintlik daarvan om die voertuig te gebruik op hindernis roetes soos ons Saterdag daar in die sand en dongas gedoen...