Search found 5 matches

Return

by Kagiso II
09 Jan 2018 11:21
Jump to forum
Jump to topic

Re: L28 Na RD28

Vir daai geld kan jy sommer 'n TERRANO 2,7 enjin insit en meer krag he EN beter brandstofverbruik.
WAT is fout met die L 28 enjin ?
Kontak vir Reenen Kritzinger per p/m .. hy is die Nissan / Terrano ombouing fundi .. maar Cedric ens sal ook bydrae hê
by ricster
09 Jan 2018 12:22
Jump to forum
Jump to topic

Re: L28 Na RD28

What condition is the RD28 in? R14K doesnt seem too bad if you just want to mission around on a twee spoor pad.

The other alternative is to fit a TD42 motor in there, but that will cost a lot more, but then you will have a beast
by Peter Connan
09 Jan 2018 18:22
Jump to forum
Jump to topic

Re: L28 Na RD28

As ek dit nie mis nie het Reenen al so 'n ombouing gedoen. Maar eintlik stem ek saam met Tinus, jy behoort 'n L28 te kan kry vir dieselfde of minder as die RD28. En dan weet jy alles is klaar reg. Al pas daai RD28 op die belhousing en die engine mounts kan die conversion jou steeds maklik R30k kos. ...
by Peter Connan
10 Jan 2018 17:40
Jump to forum
Jump to topic

Re: L28 Na RD28

Soos ons vroer gese het, kry vir Reenen Kritzinger 8n die hande. Hy is die enigste ou wat ons ken wat behoort te weet.
by Reenen
11 Mar 2018 20:11
Jump to forum
Jump to topic

Re: L28 Na RD28

Jaco het Saterdag n L28 by my opgetel. Hoop dit is straightforward inbou sonder snaakse probleme en dat sy safari gou sal loop.