Search found 3 matches

Return

by Dewald
24 Jul 2017 17:36
Jump to forum
Jump to topic

Re: New: Cyril Klopper

Naand sê Cyril.

Met n Patrol op jou wishlist is jy op die regte pad.

Welkom, dis n goeie groep mense die, almal help waar hulle kan.

Groete
Dewald
by Tinus lotz
24 Jul 2017 17:41
Jump to forum
Jump to topic

Re: New: Cyril Klopper

Welkom jy gaan dit geniet hier ....maar ons sal jou bietjie leer van groot karre al wat klein is in my lewe is my bank balance :rolling: :rolling: even my petrol en diesel rekening is groot :lol: en dan moet jy nog die size van ons bande sien.... :surprised: enige iets kleiner as 33 duim is net verk...