Search found 2 matches

Return

by Faan
12 Jun 2017 11:34
Jump to forum
Jump to topic

Re: Key in ignition chime

Jammer, sien nou-eers hierdie posts. Ek ry nou my derde Patrol en die eerste ding wat ek doen sodra ek die voertuig ontvang, is om van die piep-piep geluid ontslae te raak. Dit neem ongeveer 3 minute en dit behels die knip van een draadjie. Jy haal die rubberomhulsel van die deurknoppie op die deur ...
by Faan
12 Apr 2018 10:28
Jump to forum
Jump to topic

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Alex, dit is twee totaal verskillende voertuie. Die Y61 (en veral my Supercharged GRX) bly steeds n meneer in sy eie reg en kan nooit onderskat word nie. Dit is ongetwyfeld die sterkste voertuig wat ek ken en daarby ook nog baie vinnig. Tog voel dit vir my of die Y62 iets n bietjie beter doen om daa...