Search found 7 matches

Return

by Ds J
20 Mar 2017 01:46
Jump to forum
Jump to topic

Re: Waffer rims?

Boodskap gestuur, Kagiso.
by Ds J
08 Apr 2017 21:55
Jump to forum
Jump to topic

Re: EGT

The Patrol was striking that Zuma must go ;)
by Ds J
22 Apr 2017 23:52
Jump to forum
Jump to topic

Re: Erratic starting after standing a day

Net so vinnig: dankie vir Tinus se goeie raad! Laat die enjin warm gloei totdat die gloeidrade se liggies afgaan EN die "relay" afskakel. Lg is 'n hoorbare klikgeluid. Herhaal dit 'n slag en skakel dan die enjin aan. Hy vat dadelik en loop nou weer soos 'n droom.
by Ds J
06 Mar 2017 22:30
Jump to forum
Jump to topic

Molopo in vloed (eerste Patrol-uitstappie)

Ons het Sondagmiddag na kerk gou-gou die 120km grondpad tot anderkant Vergeleë aangepak om na die Molopo te gaan kyk. Die rivier loop ongeveer een keer elke sewe jaar en na die afgelope droogte is dit 'n uitsonderlike gesig. Die Patrol het hom knap gedra en ek verstaan nou waaroor die Patrol-herrie ...
by Ds J
18 Jun 2017 07:15
Jump to forum
Jump to topic

Re: 'n Stel Patrolspanners?

Hauk Oom Kagiso, ga' ke tsebe 'lo dakrak! :biggrin:


Maar ek verkies intussen 'n goeie handvatsel met skroewedraaier "bits", net omdat dit veelsydige is en nie soveel plek vat nie. En as die bit uitgewerk is is hy maklik vervangbaar.
by Ds J
09 Jul 2017 14:45
Jump to forum
Jump to topic

Re: Nuwe olie dadelik swart?

Dankie, ek het nog baaaie om te leer. Eintlik is ek net bekommerd oor 'n kaboem of breuk wat ek kon vermy het.