Search found 5 matches

Return

by PaulvdMerwe
29 Feb 2016 12:17
Jump to forum
Jump to topic

Re: My Patrol

Thanks so far for the replies, I must say, Ricster, I tend to agree with you. The patrol is extremely "pap" on the pull off and uphills, also now that you mention it, I don't hear the turbo at all. Surely one should hear the turbo coming in? what can cause it not to boost? I have ordered the Auber E...
by PaulvdMerwe
29 Feb 2016 15:41
Jump to forum
Jump to topic

Re: My Patrol

Tinus
Ja die Auber Instrument EGT is n digital gauge met n adjustable alarm.
Ek het hom gekry want hy en hulle boost gauge gaan baie mooi langs mekaar in die consol bo my radio inpas. Sonder dat ek gate hoef te maak.
Die Ausies prat ook baie hoog van die gauges.
by PaulvdMerwe
12 Apr 2016 06:08
Jump to forum
Jump to topic

Re: 3.0 DI exhaust

So gister aand die exhaust klaar gemaak en op gesit.... Dit klink soos n trekker. My seun (24 jaar oud) dink dis nice, maar vir my is dit te veel geraas. Ook sommer n boost gauge gekry terwyl ek in PE was die naweek. Sien die nuwe turbo boost maar .5 bar. Klink bietjie laag. Ek kan sien dat daar n v...
by PaulvdMerwe
18 Jul 2016 06:21
Jump to forum
Jump to topic

Re: 2001 GU 4.5L - R100k

His wife sure knows a hack of a lot about his Patrol.....
by PaulvdMerwe
10 Sep 2016 10:36
Jump to forum
Jump to topic

Karoo Trol

Agt maande gelede het ek 'n 2001 GRX 3.0 Auto Patrol lanks die pad hier by Graaff Reinet gaan insleep. Lang storie kort, die ZD30 het nie van die Karoo son gehou nie en laat gaan. Die klient het nie kaans gesien om reg te maak nie en ek het dit by hom oor gekoop. Nou 8 maande later, elke dag wat ek ...