Search found 6 matches

Return

by ces
28 Mar 2017 12:04
Jump to forum
Jump to topic

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Either way, GREAT news! :woo:

Genade, groot genade: die druktoets is normaal, almal dieselfde. So, ek haal hom vandag. :biggrin: :thumbup:

Nuwe fan blade is in. Sal later die seel op alternator vervang wanneer hy gekom het!
by ces
08 Apr 2017 14:34
Jump to forum
Jump to topic

Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)

Ek het hierdie brief gesien in die nuwe WegRy (Vergelyk die Nissan Patrol met die Toyota Land Cruiser)
IMG_20170406_124214.jpg
:thumbup:
by ces
04 May 2017 05:47
Jump to forum
Jump to topic

Re: Patrols in WegRy

Fanus, Dit gaan beter dankie. Maar daagliks nog chaos voor die hof. Slegte ding... Sal moet sien wat gaan gebeur as die uitspraak nie populisties is nie. Mense het baie verloor in die oproer. Besighede naby die hofsaal kan steeds nie aangaan nie. Ons bly maar glo dat geregtigheid (en die waarheid) s...
by ces
21 Nov 2017 16:59
Jump to forum
Jump to topic

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Dagse almal op Patrollie, en die wie se Patrols vir nou onder die dak staan... Ek het Saterdag my kar by Michael gaan park vir 'n bietjie TLC, en 'n effense upgrade :biggrin: Watch this space... :thumbup: OK, so ek het vandag my kar by Michael gaan haal... 1. :salute: great job, baie netjies! 2. Lo...
by ces
21 Nov 2017 16:23
Jump to forum
Jump to topic

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Kagiso II wrote:
27 Oct 2017 11:50
Christoph: Gooi my jou pos adres of POSTNET stasie, dan leen ek jou my AGAROB. [of as jy naby Benoni/ Pta is .. kom haal hom]
Oom Mac, ek het toe die hoogste bod op bid or buy gehad, my Agarob is innie pos :biggrin:
by ces
22 Nov 2017 14:13
Jump to forum
Jump to topic

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Anthony, Go for it! With mine, we also sorted a few other little things out, like radiator (which wasn't done properly in Lichtenburg), injectors ("clogged up"), engine mounting, etc. All important in the end. And then the MADMAN - don't know if you have one. It will take some getting used to, knowi...