Search found 8 matches

Return

by Dewald
18 May 2015 23:32
Jump to forum
Jump to topic

Re: My Patrol Pickup thread...

Hi Fanus. Maybe this helps. The 10A fuse will be on the wiring that trigers the relay that in turn closes the circuit to the glow plugs and they will have the 100A fuse on their citcuit. To answer your questions, It will not start or run without glow plugs. It can however start with fualty glow plug...
by Dewald
10 May 2017 17:20
Jump to forum
Jump to topic

Re: 2004 3.0Di Duel mass flywheel

Middag mense. Net vir informasie n 4.5 se flywheel pas nie op die 3.0 soos vorgestel nie, al die dimensies is verskilend. Een interesante ding is die 7 crank bout gate soos op die QD32et, vermoed hy sal pas maar sy deersnee gaan kleiner wees. Ek het die 4.5 flywheel by David gekry maar toe hy hier k...
by Dewald
13 Jun 2017 13:31
Jump to forum
Jump to topic

Re: Belt tensioner

Ja myne werk ook uit. My vorige een het toe die onderste ring gebreek waar die bus in is toe het ons n stukkie aluminium pyp onder vas gesweis dat hy net kan werk tot ek n ander een kon kry.
by Dewald
21 Jul 2017 08:46
Jump to forum
Jump to topic

My probleme met my 2004 3.0Di

More manne. Ek dreig al lank om bietjie met julle my nagmerie te deel. Soos meeste van ons seker maar wou ek vir n baie lang tyd al n Patrol hê. Ek het Maart 2015 een gekoop. Ek is baie gesteld op dinge en het hom mooi deur gekyk, maar mens kan ook maar net so ver sien. Ek het aanvaar dit sal nie n ...
by Dewald
24 Jul 2017 17:36
Jump to forum
Jump to topic

Re: New: Cyril Klopper

Naand sê Cyril.

Met n Patrol op jou wishlist is jy op die regte pad.

Welkom, dis n goeie groep mense die, almal help waar hulle kan.

Groete
Dewald
by Dewald
24 Jul 2017 12:05
Jump to forum
Jump to topic

Re: My probleme met my 2004 3.0Di

Hi Barry I saw you also had some problems with yours. How is your Patrol doing now? You mentioned in your post of the oil usage, is it better? All my problems happend in about 13000km's, i got mine on 232000km's and its now standing on 245000km's You got it, its was the same problem. I will have a l...
by Dewald
16 Jul 2018 20:43
Jump to forum
Jump to topic

Re: 1983 Datsun Safari Straight 6 - R9 000 - Benoni

Dis n RB30, hulle was in ons New era Skylines 3.0 Sgli hier in SA die RB20 het n ronder tappet cover en sy throttle body sit so dat die petrol kabel aan die agter kant in hak, op die RB30 is die kabel aan die voorkant.
Die enjin no se begin sal ook die enjin kode gee.
by Dewald
31 Jul 2018 09:46
Jump to forum
Jump to topic

Re: Newbie - Nissan SA

Welkom hier Janus.

Dink dit is goed om jou op die forum te he.

Groete
Dewald